Home / Archives / Other Archives / Wen ‘n Thys & Trix DVD Geskenkpakkie

Wen ‘n Thys & Trix DVD Geskenkpakkie

Kry Thys & Trix nou vir jouself!

Lees ons resensie hier!

Die skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt en Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle, is nou beskikbaar op DVD, DSTV BOX OFFICE, VIMEO en ITUNES, en met dank aan The Film Factory, gee ons twee geskenkpakkies weg, wat die DVD insluit…

Nie net kan plaaslike aanhangers nou die film tuis geniet nie, maar Thys & Trix is ook nou wêreldwyd beskikbaar op iTunes in ongeveer 30 lande. Plaaslike aanhangers kan dit ook via DSTV Box Office kyk of dit huur op Vimeo. Die DVD is beskikbaar by alle plaaslike DVD handelaars, insluitende Musica en CNA.

Thys & Trix Kompetisie is nou gesluit.

Naam & Van (required)

e-Pos addres (required)

Kontak Nommer (required)

Wie speel die rol van Thys in hierdie rolprent?

Ek aanvaar die reels van hierdie kompetisie.


Let Asseblief:

  1. Die kompetisie sluit op 15 December 2018
  2. Die inhoud van die prys kan nie omgeruil word vir kontant, of enige ander DVD nie
  3. Die prys bestaan uit een geskenkpakkie.
  4. Deur vir hierdie kompetisie in te skryf, ondeneem die inskrywer om die reëls te verstaan.
  5. Wenners sal per e-pos in kennis gestel word, en deur die borge gekontak word.
  6. Slegs een inskrywing per e-pos addres sal by die trekking ingereken word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

*

code

Scroll To Top