We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Bouwer Bosch

Tag Archives: Bouwer Bosch

Feed Subscription

Jacobus Silwer: Strome Lewe

Jacobus Silwer: Strome Lewe

Strome van Lewe vir ‘n Silwer Siel. Jacobus Silwer en die liefdadigheidsorganisasie, ENGO waarvan hy ’n ambassadeur is, is tans op almal se lippe nadat hy onlangs ’n treffende nuwe enkelsnit uitgereik het wat geïnspireer is deur dié organisasie se doel om hoop en lig in die donker te wees. Jacobus is ’n groot voorstaander van die “skoonblaadjie omslaan”-benadering wanneer dit kom by foute, verkeerde besluite en ...

Read More »

Lekkerland

Lekkerland

It’s time to get #lekkerrr again King Price and Matchbox Live have teamed up again to bring fans the third instalment of the Lekkerland Carnival, on the 23rd March 2019. This year the festival is literally bigger and better as it will take place over a long weekend and the lineup of acts will not disappoint. This year, the Lekkerland stage will host stars Bobby ...

Read More »

Wen ‘n Thys & Trix DVD Geskenkpakkie

Wen ‘n Thys & Trix DVD Geskenkpakkie

Kry Thys & Trix nou vir jouself! Die skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt en Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle, is nou beskikbaar op DVD, DSTV BOX OFFICE, VIMEO en ITUNES, en met dank aan The Film Factory, gee ons twee geskenkpakkies weg, wat die DVD insluit… Nie net kan plaaslike aanhangers nou die film tuis geniet nie, maar Thys & Trix is ook nou wêreldwyd beskikbaar op iTunes in ongeveer 30 lande. Plaaslike ...

Read More »

Almero: Maandag

Almero: Maandag

Talentvolle jong digter stel sy eerste vollengte abum vry. Almero het lank nie meer enige bekendstelling nodig nie. Vanjaar is sy tweede in die musiekbedryf en sedertdien was daar al baie hoogtepunte, waaronder ’n duet saam met Bouwer Bosch, Nul Is Nie Niks Nie, wat gebruik is as temalied van die jeugfliek met dieselfde naam. Hy het ook die voorreg gehad om die verhoog met ...

Read More »

Tussen Sterre: Agapé

Tussen Sterre: Agapé

As jy onvoorwaardelike liefde wil ervaar begin by jouself… Agapé, van griekse afkoms, beteken onvoorwaardelike liefde. “Ek sal jou trane afvee wanneer dit soos riviere stroom” sing Tussen Sterre. Hierdie trio is opgewonde om hule nuwe engkelsnit, Agapé bekend te stel. Soms loop ons almal maar met ons harte op ons mou, maar om onvoorwaardelik lief te hê is altyd mooi, altyd goed. Dit beteken ...

Read More »

Resensie: Thys & Trix

Resensie: Thys & Trix

Nuwe Fliek gebruik al die Trix om Teatergangers te laat Thys voel.  Deur Louw Mulder Daar word deesdae baie goeie dinge gesê van hoe die Afrikaanse Filmbedryf blom, deur kwaliteit, lekker-kyk films op die grootskerm te bring. Selfs die verseidenheid van genres word genoem, en net so het die nuwe rolprent van Bouwer Bosch Films en die Film Factory, Thys & Trix glad nie teleurgestel nie. ...

Read More »

Thys & Trix

Thys & Trix

‘n Bietjie van ‘n Misverstand, Maatjies… Thys & Trix is ‘n skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle. Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel. Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van ‘n misdaad-sindikaat in ‘n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanweë hulle ‘vanilla-voorkoms‘ word Thys & ...

Read More »

Almero: Monochromie

Almero: Monochromie

Kragtige ballade van Opkomende Jong Man. Hy is skaars twintig jaar oud en spog reeds met sy eie kortverhaal, digbundel en twee enkelsnitte, wat almal baie goed ontvang is. Met die vrystelling van sy nuutste treffer, Monochromie, gaan Almero nie net ’n opskudding veroorsaak in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie, maar ook vir homself ’n permanente plek lossing in die harte van musiekliefhebbers. Die aanslag van dié kragtige alternatiewe ...

Read More »

Bouwer Bosch: Skatkis

Bouwer Bosch: Skatkis

Diep in die Skatkis le die Nuwe Bosch Klank. Bouwer Bosch se klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ’n kunstenaar wat met niemand anders verwar kan word nie.  Hy is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Hy het van dag een af diep spore in die harte van sy aanhangers kom trap met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke ...

Read More »

Vuil Wasgoed

Vuil Wasgoed

Bennie Boekfilms en Bouwer Bosch Films bring die Film van die Jaar! deur Louw Mulder Verbeel jou ‘n eg-Afrikaanse produksie, gevul met komedie, aksie, en van ons land se top name in een film, en jy sal vining wakker word, met wat ek van mening is, een van die beste Suid-Afrikaanse vollengte speelfilms van hierdie jaar is. Nie net omdat dit met vyf toekennings by die 2017 Silwerskermfees weggeloop ...

Read More »
Scroll To Top