Home / Reviews / Afrikaans Film Reviews

Category Archives: Afrikaans Film Reviews

Feed Subscription
  • Skemerson

    Skemerson

    ‘n Film wat bevestig dat dit is als ok. deur Christa Steyn Om ‘n film te maak wat geestesverst...

  • Die Stropers

    Die Stropers

    Evil incarnate in this gripping Afrikaans Drama By Jaco Lotriet South African film productions have ...

  • Resensie: Stroomop

    Resensie: Stroomop

    Eerste Ivan Botha Film bring ‘n Aksie-Drama oor Innerlike Genesing. deur Louw Mulder Ons almal...

  • Resensie: Thys & Trix

    Resensie: Thys & Trix

    Nuwe Fliek gebruik al die Trix om Teatergangers te laat Thys voel.  Deur Louw Mulder Daar word deesd...

  • Nommer 37

    Nommer 37

    ‘n Eg Kaapse Riller, en Niks Minder Nie! deur Louw Mulder In een van haar treffers in die 80&#...

  • Meerkat Maantuig

    Meerkat Maantuig

    Lewensles, of Diep Verbeelding Avontuur? Deur Louw Mulder Gewoonlik, wanneer ek daarop uit is om ‘n ...

  • Vuil Wasgoed

    Vuil Wasgoed

    Bennie Boekfilms en Bouwer Bosch Films bring die Film van die Jaar! deur Louw Mulder Verbeel jou ‘n ...

  • Vaselinetjie

    Vaselinetjie

    Ek is perfek, want God maak nie Foute nie. Deur Louw Mulder Vroeg in die openingstoneel, ontmoet die...

  • Nul is nie Niks nie

    Nul is nie Niks nie

    Jong Talent in Nuwe Film is nie Niks nie… deur Louw Mulder. Die afgelope paar jaar, is Afrikaa...

  • Hoener met die Rooi Skoene

    Hoener met die Rooi Skoene

    ‘n Aangename Verrassing deur Koos Roets deur Louw Mulder Ná die vorige rolprent van regisseur ...

  • Vir die Voëls

    Vir die Voëls

    Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroops...

  • Eintlik Nogal Baie

    Eintlik Nogal Baie

    Altyd daardie een, die een wie se vat jou altyd by bly. Deur Jaco Lotriet   Ek is oor die algem...

  • My Father’s War

    My Father’s War

    Baanbreker film skuif grense deur Louw Mulder   Ek kan die films op my een hand tel waarin ek s...

  • Twee Grade van Moord

    Twee Grade van Moord

    Die Liefde is inderdaad kwesbaar. Deur Jaco Lotriet   Afrikaanse film liefhebbers is tot op hed...

  • Review: Uitvlucht

    Review: Uitvlucht

    Die kronkelpad van volwasse liefde, in ‘n storie van hoop en genade. Deur Jaco Lotriet   Anna i...

Skemerson

Skemerson

‘n Film wat bevestig dat dit is als ok. deur Christa Steyn Om ‘n film te maak wat geestesversteurings aanspreek is ‘n brawe ding om te doen, maar dit het akteur en aanbieder, Pietie Beyers, nie ontmoedig om sy eie ervaring van obsessief-kompulsiewe versteuring in ‘n draaiboek en film te omskep nie. Skemerson, wat dus deur ware gebeure geïnspireer is, vertel die verhaal van ‘n jong ...

Read More »

Die Stropers

Die Stropers

Evil incarnate in this gripping Afrikaans Drama By Jaco Lotriet South African film productions have garnered quite a few accolades in recent years on the International scene. Sink and especially Tsotsi come to mind, cementing our country’s achievements in filmmaking, not only on the local scene, but especially abroad. This wide acclaim catapulted our filmmakers into the upper ranks of producer royalty, subsequently exposing them ...

Read More »

Resensie: Stroomop

Resensie: Stroomop

Eerste Ivan Botha Film bring ‘n Aksie-Drama oor Innerlike Genesing. deur Louw Mulder Ons almal weet hoe krities ons Afrikaner mense kan wees, en as dit kom by hierdie spesifieke onderwerp, moet ek maar erken dat ek self skuldig was. Baie van ons het gedink dat die sukses van Pad na Jou Hart en Vir Altyd die norm gaan wees van ‘n Ivan Botha en Donnalee Roberts ...

Read More »

Resensie: Thys & Trix

Resensie: Thys & Trix

Nuwe Fliek gebruik al die Trix om Teatergangers te laat Thys voel.  Deur Louw Mulder Daar word deesdae baie goeie dinge gesê van hoe die Afrikaanse Filmbedryf blom, deur kwaliteit, lekker-kyk films op die grootskerm te bring. Selfs die verseidenheid van genres word genoem, en net so het die nuwe rolprent van Bouwer Bosch Films en die Film Factory, Thys & Trix glad nie teleurgestel nie. ...

Read More »

Nommer 37

Nommer 37

‘n Eg Kaapse Riller, en Niks Minder Nie! deur Louw Mulder In een van haar treffers in die 80’s, sing Carike Keuzenkamp die woorde: “Dis ‘n land van kleure en klank, dis ‘n land van oorvloed en dank, dis ‘n land waar almal na strewe… Hierdie land bied almal sy deel…” Dit is hierdie milieu van Trots Suid Afrikaans, die gevoel van patriotisme vir hierdie ...

Read More »

Meerkat Maantuig

Meerkat Maantuig

Lewensles, of Diep Verbeelding Avontuur? Deur Louw Mulder Gewoonlik, wanneer ek daarop uit is om ‘n resensie oor ‘n film te skryf, word die idees, die sinne, en selfs die woorde van die beoogde stuk al tydens die vertoning by die Premiere duidelik. Maar dan, soos in hierdie geval, word jy getekkel deur ‘n skrywersblok, asof dit veroorsaak word deur ‘n oorlaaiing van emosies en ...

Read More »

Vuil Wasgoed

Vuil Wasgoed

Bennie Boekfilms en Bouwer Bosch Films bring die Film van die Jaar! deur Louw Mulder Verbeel jou ‘n eg-Afrikaanse produksie, gevul met komedie, aksie, en van ons land se top name in een film, en jy sal vining wakker word, met wat ek van mening is, een van die beste Suid-Afrikaanse vollengte speelfilms van hierdie jaar is. Nie net omdat dit met vyf toekennings by die 2017 Silwerskermfees weggeloop ...

Read More »

Vaselinetjie

Vaselinetjie

Ek is perfek, want God maak nie Foute nie. Deur Louw Mulder Vroeg in die openingstoneel, ontmoet die kyker die ‘n asemrowende mooi sonsopkoms oor die Namakwalandse berge, maar so raak hierdie natuurskoon vinnig bitter-soet as dit die agtergrond skep vir ‘n ma wat lewe gee aan haar baba, en diè net daar los. Die kyker kom aandagtig tot die idee van die tema geroep, ...

Read More »

Nul is nie Niks nie

Nul is nie Niks nie

Jong Talent in Nuwe Film is nie Niks nie… deur Louw Mulder. Die afgelope paar jaar, is Afrikaanse Suid-Afrikaanse gehore vermaak met jeugflieks. Ons kyk na Agent 2000, Hollywood in my Huis, Jou Romeo, maar dit is eers nou waar ‘n tema van ‘n diep storie, die onverwagte traan van meegevoel en medelye, saamgesnoer word met die jong talent, om ‘n nuwe fase van jeugfilms in ...

Read More »

Hoener met die Rooi Skoene

Hoener met die Rooi Skoene

‘n Aangename Verrassing deur Koos Roets deur Louw Mulder Ná die vorige rolprent van regisseur Koos Roets, ‘n Pawpaw vir my Darling, was my verwagting vir Roets se film hierdie jaar ‘n bietjie onseker, maar my gemoed toe ek by die teater uitloop ná die vertoning van Hoener met die Rooi Skoene was rustig, heel gelukkig en die fliek het my baie vermaak. Soveel só dat ...

Read More »

Vir die Voëls

Vir die Voëls

Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroopsoete nostalgie. Daar is nie twee beter gekose woorde om hierdie onvergeetlike liefdesverhaal te beskryf nie. ‘n Verhaal so boeiend, beide die karakters en storielyn omvou die gehoor van meet af tot op ‘n punt waar hul met oorgawe verlore gaan in ‘n wêreld van weerloosheid, onverskrokkenheid as antitese, liefde, vriendskap, ...

Read More »

Eintlik Nogal Baie

Eintlik Nogal Baie

Altyd daardie een, die een wie se vat jou altyd by bly. Deur Jaco Lotriet   Ek is oor die algemeen ‘n romantikus van hart maar laat ek vanuit die staanspoor getuig dat liefdesverhale my ongemaklik laat voel. In my skeptimisme vooraf, het ek nietemin altyd groot verwagtinge van produksies soos dié en gewoonlik is die eindproduk teleurstellend. Dit wil voorkom of vervaardigers ‘n resep ...

Read More »

My Father’s War

My Father’s War

Baanbreker film skuif grense deur Louw Mulder   Ek kan die films op my een hand tel waarin ek skelm-sklem ‘n traan of drie moes af vee weens die boeiende greep wat die storielyn op my gehad het. My Father’s War, is beslis die eerste Suid Afrikaanse rolprent in hierdie kategorie. Nie net is dit ‘n storie vol-op drama, intrige en oorlogstonele nie, maar dit is ...

Read More »

Twee Grade van Moord

Twee Grade van Moord

Die Liefde is inderdaad kwesbaar. Deur Jaco Lotriet   Afrikaanse film liefhebbers is tot op hede vanjaar reeds bederf deur ‘n verskeidenheid van gehalte produksies. Intussen herenig die fassinerende drama, Twee Grade van Moord, twee van Suid-Afrika se geliefde veteraan akteurs vir die eerste keer in 27 jaar. Marius Weyers en Sandra Prinsloo het geen bekendstelling in die vermaaklikheidsbedryf nodig nie. Gesamentlik dra hulle by ...

Read More »

Review: Uitvlucht

Review: Uitvlucht

Die kronkelpad van volwasse liefde, in ‘n storie van hoop en genade. Deur Jaco Lotriet   Anna is ‘n gebroke, middelklas vrou in hierdie genadevolle moraliteit spel, onder die regie van bekroonde Suid-Afrikaanse film en televisie reggiseur, Regardt van den Bergh. Haar gemoedstoestand is gewikkel in ‘n stryd met haar gewete, as gevolg van haar diep Christelike waardes. Dié worsteling lei eindelik tot ‘n beduidende ...

Read More »

Review: Verskietende Ster

Review: Verskietende Ster

Deur Jaco Lotriet ‘n Musikale wonderkind se gawe oorskadu deur die seer van ‘n stukkende wêreld. Die plakkaat van Verskietende Ster dui op die storie van ‘n jong man met ingebore talent vir die klavier.  Aanvanklik verwag mens ‘n verhaal van die buiteperd, wat vertel word op die pad na glorie wat verstrooid is met menige struikelblokke en hindernisse.  In werklikheid is dit ‘n storie met oktawe en sleutels ...

Read More »

Review: Sink

Review: Sink

Deur Jaco Lotriet Somtyds is ons nie daartoe in staat om ons omstandighede te verander nie. Dit verander ons… Jeremia 31:15: “‘n Gekerm word op Rama gehoor, ‘n gehuil vol hartseer. Ragel treur oor haar kinders, sy wil haar nie laat troos nie want haar kinders is weg.” Hierdie Bybelse vers het Sink skrywer, vervaardiger en regisseur Brett Michael Innes genoop om pen op papier ...

Read More »

Review: Boere op die Aardsdrempel

Review: Boere op die Aardsdrempel

Deur Jaco Lotriet ‘n Portret van die laaste dae van ‘n sterwende gemeenskap. Die afgeleë Patagonië streek van Argentinië is sowat 7,500km vanaf die Suid-Afrikaanse weskus gevestig. 113 Jaar gelede, het ongeveer 650 boerefamilies die onstuimige Suid-Atlantiese oseaan oorgesteek – ‘n skeepvaart wat maande lank geduur het. Aanboord, tydens die vele eenrigting togte tussen 1902 en 1908, is hegte vriendskapsbande gesmee tussen mense wat mekaar ...

Read More »

Review: Die Ontwaking

Review:  Die Ontwaking

Afrikaanse Riller Ontwaak op Silwer Doek Deur Louw Mulder   Die afgelope jaar was Afrikaanse film-liefhebbers bederf gewees met ‘n hele kaleidoskoop van flieks. Van Balade vir ‘n Enkeling, Die Pro, selfs ‘n Pawpaw vir my Darling, het Afrikaanse filmmakers regtig die grense geskuif ten opsigte van die verskillende genres van hulle films. Met ‘n Psigologiese Riller in Afrikaans het Johnny Breedt glad nie vir ...

Read More »

Review: Vir Altyd

Review:  Vir Altyd

Vir Altyd, in ‘n Oomblik Deur Louw Mulder   Stage and Screen was breë-bors trots om deel te kon wees van die amptelike premiere van Vir Altyd, wat verlede week in Fourways gehou is. By moontlik een van die beste georganiseerde film premieres wat ons nog bygewoon het, was die kwaliteit, en die hoër geligte standaarde in hierdie industrie, skitterend sigbaar. In die Afrikaanse filmbedryf, ...

Read More »
Scroll To Top