Home / Music

Category Archives: Music

Feed Subscription

Van Pletzen – Dronk op Liefde

Van Pletzen – Dronk op Liefde

Nuwe Musiek Video, en Behind the Scenes Footage. To further celebrate the release of their new sophomore album, Love & Legehness, Van Pletzen have released the Behind The Scenes footage of the making of the music video for their latest single, Dronk op Liefde. Released on 31 March 2020, the video already has close to 200 000 views. Another collaboration with Early B, a true master of legehness, Dronk op Liefde is the ...

Read More »

Robbie Wessels – Die Sluise van die Hemel

Robbie Wessels – Die Sluise van die Hemel

Robbie Wessels Bring Moed en Lag in hierdie Tyd. Met ’n splinternuwe album, Die Sluise van die Hemel, slaag Robbie Wessels weereens daarin om aanhangers te laat glimlag met sy humoristiese aanslag en voed hy ook die dieper denkers met liedjies wat elkeen ’n storie vertel. Dié album bevat 12 enkelsnitte, elkeen vanuit Robbie se eie pen, wat aanhangers oor en oor sal wil luister. ...

Read More »

Petronel Baard Stel Musiekvideo vir ‘Die Heelal Draai’ Bekend

Petronel Baard Stel Musiekvideo vir ‘Die Heelal Draai’ Bekend

Die kabaretster, Petronal Baard, het sopas die musiekvideo vir haar nuutste album se titelsnit, ‘Die Heelal Draai’, bekendgestel. Die musiekvideo is deur Wessel van Heerden vervaardig en baie kleurvol in volle kontras met die meer swart en wit tekstuur van die fadista wat sy deurgaans vir Die Heelal Draai-album gebruik het. Haar kabaretvertoning, Musiek van die Lang Vrou: Die Heelal Draai, wat inhoud van dieselfde ...

Read More »

Young SA Artists Unite to Create ‘The Ultimate South African Song Medley’

Young SA Artists Unite to Create ‘The Ultimate South African Song Medley’

Young South African artists have joined together, in their individual homes and via technology during #LockDown to record The Ultimate South African Song Medley, as a “THANK YOU” to all the healthcare professionals and other essential workers who are putting their lives at risk on a daily basis in order for the rest of us to #BeSafe and to be able to #StayHome. The Ultimate ...

Read More »

Jako Meyer Stel Debuutalbum Vry

Jako Meyer Stel Debuutalbum Vry

Jako Meyer het onlangs sy langverwagte debuut solo album, Middernag Kantoor, vrygestel. Jako het beroemdheid verwerf as kunstenaar vir sy rolle in Flip A Coin en Die Wyndigters, asook voorsanger van Die Rottweilers en Moses Metro Man. As akteur is hy bekend vir sy rolle in Bloed Broers, Generations en vandeesmaand, 7de Laan. Jako het ook alreeds twee enkelsnitte vanaf die album vrygestel, naamlik ‘Dinge ...

Read More »

Loui Lvndn’s Releases Music Video for ‘Fire Is The New Black’

Loui Lvndn’s Releases Music Video for ‘Fire Is The New Black’

Loui Lvndn releases the music video for ‘Fire Is The New Black’, the latest single from his SAMA-nominated debut album ‘Your Princess Is In Another Castle’ out through Gallo Record Company. ‘Fire Is The New Black’ marries a royal African drum to an alternative rock progression in a high-energy sonic ceremony. Loui is swerving past blockades in star-ship, speeding to the concert which he’s headlining ...

Read More »

Bard Releases New Single ‘Something New’

Bard Releases New Single ‘Something New’

With the country well into lockdown, Durban-based musician and songwriter Bard recently released his brand new single ‘Something New’ across all digital platforms. ‘Something New’ is the follow-up to his #1 hit single ‘Bad Feeling’ and sees Bard team up once again with producers Ewald Jansen van Rensburg and Rudolph Willemse. The song dabbles with a new sound and feel, while experimenting more deeply with ...

Read More »

Len Muller Stel Musiekvideo vir Heildronk Bekend

Len Muller Stel Musiekvideo vir Heildronk Bekend

Die talentvolle Len Muller het pas die musiekvideo vir sy nuutste enkelsnit, Heildronk, vrygestel.

Read More »

#AnthemChallengeRSA

#AnthemChallengeRSA

Over 50 Performing Artists Sound the Call for South Africa to Come Together

Read More »

Met Sy Nuwe Enkelsnit, If You Get Corona, Pleit Pierre Nel vir Verantwoordelike Optrede

Met Sy Nuwe Enkelsnit, If You Get Corona, Pleit Pierre Nel vir Verantwoordelike Optrede

Met sy nuwe enkelsnit, If You Get Corona, pleit Pierre Nel vir verantwoordelike optrede.

Read More »

Arno Carstens Releases Two Brand New Singles

Arno Carstens Releases Two Brand New Singles

“Midnight Screams” And “Erupt” Are Out Now Across All Digital Platforms

Read More »

Lekkerder Op Brendan Peyper se Trekker

Lekkerder Op Brendan Peyper se Trekker

Met die afwagting op Brendan Peyper se nuutste album, Twintig20 wat al reeds beskikbaar is vir pre-orders op digitale platforms, het hy onlangs sy nuutste enkelsnit vrygestel van die album af om aanhangers ‘n idee te gee van waar dit die lekkerste is – op Brendan se Trekker natuurlik.

Read More »

Danny Smoke Stel Supervideo Vry

Danny Smoke Stel Supervideo Vry

Die sensasionele Danny Smoke se SuperVideo is pas vrygestel. Die video is ‘n trilogie, wat bestaan uit drie van sy liedjies en reeds bestaande videos van Soek Jy Aandag Of Soek Jy My Lyf?, T-Shirt en Gaan Ons Inlê, gekombineer. Ons het in ‘n kar geklim. Ek het hierdie meisie, Danica Van den heede ontmoet by ‘n gastehuis, ons ken mekaar glad nie, maar ry ...

Read More »

Wynand en Chereé Stel Nuwe Enkelsnit & Musiekvideo Bekend

Wynand en Chereé Stel Nuwe Enkelsnit & Musiekvideo Bekend

Nou is dié brunet; en haar ewe-talentvolle man en sangmaat, Wynand Strydom; terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit en musiekvideo wat beslis musiekharte gaan laat smelt.

Read More »

Loki Rothman Stel Debuut Afrikaanse Solo Album Vry

Loki Rothman Stel Debuut Afrikaanse Solo Album Vry

Met 'n string toekennings agter sy naam, is Loki Rothman geensins 'n nuweling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie. Op 20 Maart 2020 stel die sanger en kitaarvirtuoso sy debuut Afrikaanse solo album, Op My Pad, vry.

Read More »

SonOfOld Releases Brand New Single ‘Atom Man’

SonOfOld Releases Brand New Single ‘Atom Man’

Nic Olsen is no stranger to the SA music scene. He pathed his way in the industry as one of the front men of popular SA band Perez and has written multiple hit songs such as The Parlotones' 'Push Me To The Floor' and the Perez hit 'Picture Perfect'.

Read More »

Swipe Regs vir Pieter Marcato se Nuwe Musiekvideo

Swipe Regs vir Pieter Marcato se Nuwe Musiekvideo

Om ware liefde aanlyn te vind, is deesdae glad nie ’n vreemde verskynsel nie en talle paartjies het al suksesvolle verhoudings met die druk van ’n knoppie gebou.

Read More »

Reynardt Hugo se Debuut-enkelsnit Kry ‘n Musiekvideo!

Reynardt Hugo se Debuut-enkelsnit Kry ‘n Musiekvideo!

Reynardt Hugo het beslis geen bekendstelling in vermaakkringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land, in die rol van dr. Tertius Jonker op die kykNET-sepie Binnelanders, en was tot onlangs nog deel van die gewilde mansgroep, ADAM. Dié veelsydige ster se debuut-enkelsnit, Die Rivier, is onlangs vrygestel en het soos ’n veldbrand op sosialemedia versprei. Nóú is die musiekvideo van hierdie liedjie, wat reeds ...

Read More »

Deon Groot se Nuwe Musiekvideo, Hemelpoorte, is hier!

Deon Groot se Nuwe Musiekvideo, Hemelpoorte, is hier!

Deon Groot se unieke stem sny regdeur ‘n mens se siel en die lirieke van sy nuutste enkelsnit, Hemelpoorte tref diep tot in jou hart. Hemelpoorte is ‘n kragballade, uit sy eie pen, wat hom na aan die hart lê en gaan oor daai één groot liefde met wie jy jou lewe deel. Daar word voorspel dat hierdie Deon se grootste treffer nóg sal wees. Hierdie lied verskil ...

Read More »

John Tsenoli – It’s the long road that leads us home!

John Tsenoli – It’s the long road that leads us home!

It's a song about perseverance, hope, strength and staying true to your journey, about leaving a legacy that the generations after you can be proud of and hold onto.

Read More »

Liani Reynolds se Mossie kry ‘n musiekvideo

Liani Reynolds se Mossie kry ‘n musiekvideo

Liani Reynolds het sedert die vrystelling van haar debuut-album, Ligsoom, in 2019 sommer baie diep in musiekliefhebbers se harte kom kruip. Nie net omdat die stories wat sy met haar musiek vertel so kosbaar is nie, maar ook omdat haar stem en styl luisteraars boei totdat die laaste noot wegsterf. Mossie, die eerste enkelsnit wat sy met die publiek gedeel het, is baie goed ontvang ...

Read More »

Caroline Leisegang: My Body of Preludes

Caroline Leisegang: My Body of Preludes

3rd Album for SA’s most Promising Classical Composers. Friday, 2 August, saw the release of a brand new album by Caroline Leisegang, one of the youngest classical composers in South African history and winner of the iTunes ‘Best of 2015’ Award for Best Classical Album. Her third official offering, My Body of Preludes, comes after the release of her debut album Øyeblikk in 2015, and ...

Read More »

Willem Botha: Een Shot

Willem Botha: Een Shot

‘Net Een Shot…’  Most Famous Last Words, nou Willem Botha Lirieke… Twee jaar sedert sy treffer, Soen & Vergeet ranglyste regoor die land aan die gons gehad het is Willem Botha terug met ‘n splinternuwe enkelsnit met hope skop! Een Shot is beslis dié partytjieliedjie van die jaar. Die treffer sal sonder twyfel elkeen wat jonk van gees is op die dansvloer kry en hou ...

Read More »

WONDERboom: Hell

WONDERboom: Hell

WONDERboom reveal the 1930’s inspired one-shot music video for their latest single ‘Hell’, The gusy from WONDERboom, recently launched their brand new Music video, for the single, Hell, as coming from their recently launched album, Rising Sun.   The music video plays cleverly with the 1930’s cinema inspired treatment of the black & white silent movies of the era, and was filmed by by Steve East and ...

Read More »

James Deacon: The Calling

James Deacon: The Calling

Debut EP for 22 Year-Old Artist with a Calling James Deacon’s debut EP The Calling is a sonic tapestry weaving soul, rock, hip-hop and pop into a release that offers us a deeply personal glimpse into the life of the 22-year-old multi-instrumentalist. After a life-threatening accident left him unable to play the instruments that he’d learned to love (violin & guitar), James’s rehabilitation and determination ...

Read More »

Owen Kay and Louise Carver: Stakes are High

Owen Kay and Louise Carver: Stakes are High

New Kid on the Block teams up with acclaimed SA Star for first Single! Owen Kay released his debut radio single Stakes are High featuring Billboard #1 artist, Louise Carver earlier this year. The single is accompanied by the music video which was released as well. Truthfulness, competence and exploration are three words to describe this powerful artist. Owen Kay met Louise Carver through a ...

Read More »
Scroll To Top