Home / Reviews / Music Reviews

Category Archives: Music Reviews

Feed Subscription

Joshua na Die Reën: Someraarde

Joshua na Die Reën: Someraarde

Joshua na die Reën en Liani Reynolds stel albums op besondere wyse bekend. Deur Christa Steyn Op 12 April 2019 is die verhoog van die Afrikaans Hoër Seunsskool in ‘n visuele wonderwêreld omskep, toe Joshua na die Reën, oftewel Jacques de Villiers en Liani Reynolds gesamentlik hulle nuwe albums vrygestel het. Sommer met die intrapslag is die gevoel geskep dat gehoorlede ‘n besondere aand te ...

Read More »

Adam: Bewe

Adam: Bewe

Afrikaans, met verwerkings wat jou sal laat glimlag van lekker kry. deur Louw Mulder Ten spyte van al die bewe en skeef-loop van ‘n paar drankies te veel, was daar groot partytjie gehou tydens die vrystelling van Adam se nuutste album, Bewe, wat die afgelope naweek by Weiveld, in Pretoria die lig gesien het. Om die musiek op hierdie album lewendig te ervaar, was alles ...

Read More »

1925 Band: Eintlik Nogal Baie

1925 Band: Eintlik Nogal Baie

The refined sound of a sibling trio bursts onto the SA Music Scene. By Jaco Lotriet It takes hard work, dedication, focus and an almost uninhibited passion, to compose, arrange and record an album, for any aspiring recording artist. In the cut-throat, make-or-break world that is the music industry, finding your niche is probably one of the most difficult tasks one could possibly hope to ...

Read More »

Lizandra Winter

Lizandra Winter

Omvou in ‘n Winter Wonderland van Loutere Luistergenot deur Jaco Lotriet Sommige aspekte van die Afrikaande musiekbefryf het die laaste paar dekades ‘n afwaartse neiging vanuit ‘n produksie, en musikale oogpunt beleef, wat gekenmerk word deur oorweldigende vier-maat ritmes, lirieke wat skrams en herhalend in die snitte beperk word, asook die menige danstemas wat nietemin enorme aanklank by die luister publiek gevind het. Ter verduideliking, ...

Read More »

Len Muller: Oog van die Storm

Len Muller: Oog van die Storm

Die Oog van die Storm sien Muller se Tweede Album. Deur Jaco Lotriet Miskien lê die vreugde van die lewe daarin om al die verskillende seisoene van die lewe te aanvaar. Om die geleenthede wat elke seisoen bied, te vier. Dit is juis hierdie tema wat deurgans op Len Muller se nuwe album na vore gebring word. Met hierdie blymoedige mantra het die onverskrokke oud-inwoner ...

Read More »

Stella: Nuwe Môre

Stella:  Nuwe Môre

A tuneful peek into the inner workings of a gentle soul. By Jaco Lotriet Stepping out of one’s comfort zone to embrace a larger view of the world, can be a daunting experience. Songstress and musician Stella, did just that, by immersing herself in the world of solo artistry. Having been a member of Duis:Lig, the Ghoema and Tempo awarded gospel band, she fearlessly braved ...

Read More »

Daniel Baron: Weekend of Mass Destruction

Daniel Baron: Weekend of Mass Destruction

Special New Album By Daniel Baron by Louw Mulder ‘Special’ – Google defines the word special as “Better, greater, or otherwise different from what is usual”. With a blossoming South African music Industry, it will really take something extraordinary to be better, greater, and different than the ones before. On the 13th of June, Daniel Baron launched his new album, “Weekend of Mass Destruction” at ...

Read More »

Willem Botha: Soen en Vergeet

Willem Botha: Soen en Vergeet

“Met elke album, groei my musiek saam my” deur Louw Mulder As ek ooit wou weet hoe die trots van ‘n pa voel as sy seun goed presteer en naam vir homself maak, was daardie aand amper so. Ek het Willem Botha ontmoet op sy reis tot tweede plek in die Idols op Kyknet kompetisie in 2006, en hierdie week, het ek toegekyk hoe hy ...

Read More »

Kaleidoskoop: Gunsteling Seisoen

Kaleidoskoop:  Gunsteling Seisoen

‘n Album ‘Stukkie vir Stukkie met Hart en Hand aanmekaar Getimmer’ Deur Louw Mulder Vat nou byvoorbeeld die klanke van Mumford and Sons, asook die Lumineers wat eerskomende maand hier in Suid-Afrika optree, sit ‘n tikkie varsgeskryfde woordkuns en die mooiheid van Afrikaans daarby, en jy kom na aan ‘n beskrywing van Kaleidoskoop se musiek. Ek was bevoorreg om die bekendstellingsgeleentheid van Kaleidoskoop se nuwe ...

Read More »

Adam launches Hoogtevrees

Adam launches Hoogtevrees

‘So, spring gou op en kom nou saam, dat ons die Nuwe Seisoen ingaan…’  Deur Jaco Lotriet   Die immergewilde Weiveld op die buitewyke van Bronkhorstspruit het Saterdagaand 17 September opnuut gegons met die vrystelling van Adam se nuwe CD, getiteld Hoogtevrees. Die manne mag dalk aan Hoogtevrees lei maar hul optrede was vreesloos, verstommend, uitsonderlik melodieeus en alom fantasties. Rynardt Hugo, Hugo Ludik en ...

Read More »

Review: Yound and Wild

Review: Yound and Wild

by Louw Mulder So what do you get when Afrikaans Boy Band meets Former Idols Top 10 Finalist? You get an EP Album that can easily be put on repeat. A successful project like this is not to be underestimated, seeing that you have Daniel Baron, who opened for Bon Jovi in 2013, and Adam, the award winning Boy Band who opened for Westlife and ...

Read More »
Scroll To Top