Home / Tag Archives: Valiant Swart

Tag Archives: Valiant Swart

Feed Subscription

Bands for Bricks

Bands for Bricks

Bands for Bricks, vir die eerste keer ooit! Musiek wat op die regte plek sit, musiek vir die regte redes – musiek om ‘n verskil te maak. Rou, tydloos, oorspronklik en eerlik. Eens in ñ leeftyd met Anton Goosen, Koos Kombuis, Valiant Swart, Jan Blohm, Gian Groen, Klopjag, ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Johnathan Martin, Hemelbesem, Appel, Joe Foster en Bottomless Coffee ...

Read More »

Jacobus Silwer: Strome Lewe

Jacobus Silwer: Strome Lewe

Strome van Lewe vir ‘n Silwer Siel. Jacobus Silwer en die liefdadigheidsorganisasie, ENGO waarvan hy ’n ambassadeur is, is tans op almal se lippe nadat hy onlangs ’n treffende nuwe enkelsnit uitgereik het wat geïnspireer is deur dié organisasie se doel om hoop en lig in die donker te wees. Jacobus is ’n groot voorstaander van die “skoonblaadjie omslaan”-benadering wanneer dit kom by foute, verkeerde besluite en ...

Read More »

Groot op die Gras

Groot op die Gras

Afrikaanse Musiek en Leefstylfees gee Woema aan Moedersdagnaweek! GROOTfm 90.5 bied met trots Groot Op Die Gras aan: ‘n Splinternuwe Afrikaanse musiek- en leefstylfees op Saterdag 11 Mei by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin. Kom spandeer jou Moedersdag-naweek in die natuurskoon van die Tuine, terwyl jy top-musikante Die Heuwels Fantasties, Bobby van Jaarsveld, Valiant Swart, Refentse, Howie Combrink, Saarkie, Charlie Finch en Van Wyk Brand beleef. Die fees beloof om ‘n ...

Read More »

Mari Bosman: As Vrou

Mari Bosman: As Vrou

Mari Bosman vier vrouwees met nuwe enkelsnit. Mari Bosman het pas haar nuwe enkelsnit, As Vrou, ter viering van Vrouemaand-en dag vrygestel. En nes haar siening van vrouwees, gaan die liedjie liefde en omgee in sy verskillende vorme uitstraal… Mari wou graag iets daar buite sit ter vieringe van onlangse Vrouedag wat in Suid Afrika gevier is, vir ons vroulike rolmodelle. Sy wil ook met ...

Read More »

Mari Bosman: Hou Vas

Mari Bosman: Hou Vas

Hierdie is ‘n Boodskap van Hoop! Die donkerkop sangeres, Mari Bosman, het pas ’n nuwe goedvoel liedjie oor hoop en vergifnis vrygestel. Dié liedjie wat in Mari se woorde as rooiwyn rock beskou kan word, is deurdie talentvolle sangeres self geskryf. Hou Vas is ’n folk-pop liedjie wat hoop gee in ’n donker land. Sean Manley het die verwerking van die liedjie gedoen, terwyl die ...

Read More »
Scroll To Top