We are Proudly South African
Home / Archived / Music Archives / Bands for Bricks

Bands for Bricks

Bands for Bricks, vir die eerste keer ooit!

Musiek wat op die regte plek sit, musiek vir die regte redes – musiek om ‘n verskil te maak. Rou, tydloos, oorspronklik en eerlik.

Eens in ñ leeftyd met Anton Goosen, Koos Kombuis, Valiant Swart, Jan Blohm, Gian Groen, Klopjag, ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Johnathan Martin, Hemelbesem, Appel, Joe Foster en Bottomless Coffee Band – almal saam op een verhoog, almal saam om ‘n verskil te maak, in hierdie Huldeblyk aan Piet Botha.

SA Cares for Life is leiers in die oprigting van familieprojekte en bou families om te sorg vir kinders in nood. Lees meer oor hulle op www.sacares.website.  50% van Bands for Bricks se winste, sal aan liefdadigheid geskenk word.

Bands for Bricks, in samewerking met Sun Arena, Johan Ungerer Signature Events, The Marketing Zoo, iTickets, GrootFM, Die Groot Ontbyt en Beeld.

Bands for Bricks

Sun Arena, Times Square, Pretoria

14 Julie 2019

Kaartjies beskikbaar teen R350.00, by iTickets.co.za.

Gesoute ondersteuners word ingelig dat daar kaartjies is om die hele “rehearsal” te kan bywoon, teen R550.00.  Meer inligting oor hierdie belewenis, asook korporatiewe aanbiedinge, op Bands for Bricks se Facebook Bladsy.

#

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

*

code

 

Scroll To Top