Home / Tag Archives: Saarkie

Tag Archives: Saarkie

Feed Subscription

Groot op die Gras

Groot op die Gras

Afrikaanse Musiek en Leefstylfees gee Woema aan Moedersdagnaweek! GROOTfm 90.5 bied met trots Groot Op Die Gras aan: ‘n Splinternuwe Afrikaanse musiek- en leefstylfees op Saterdag 11 Mei by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin. Kom spandeer jou Moedersdag-naweek in die natuurskoon van die Tuine, terwyl jy top-musikante Die Heuwels Fantasties, Bobby van Jaarsveld, Valiant Swart, Refentse, Howie Combrink, Saarkie, Charlie Finch en Van Wyk Brand beleef. Die fees beloof om ‘n ...

Read More »

Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Bederf jou hele Gesin, en help iemand sonder een! Desember is ’n maand van vrygewigheid, samesyn en bederf. Families kom saam en almal ontspan na die rowwe jaar wat verby is. Vir kinderhuiskinders, wat na ’n liefdevolle normale gesin van hulle eie verlang, bly die lewe egter altyd ’n uitdaging… Jy en jou geliefdes kan hierdie feesseisoen help om vir die 210 inwoners van Jakaranda ...

Read More »

Saarkie: Lang Pad

Saarkie: Lang Pad

Girl Rockband stel nuwe musiekvideo vir enkelsnit Langpad bekend! Girlband Saarkie verklap dat hul nuwe musiekvideo gaan oor die tyd wat verbystap, terwyl hulle aanhou musiek maak. Tyd gaan verby, klerestyle verander, maar die son sak altyd en kom weer op. As rockgroep, staan die trio ook soos tyd nie stil nie, maar bou hulle elke dag verder aan hul plek in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Die ...

Read More »

Saarkie: Vir Altyd

Saarkie: Vir Altyd

Suid Afrika se gunsteling meisie rockers reik nuwe enkelsnit uit. Na agt suksesvolle jare in die musiekbedryf, het Saarkie beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie Ghoema – bemoemde groep – Beste Rock-Album van die Jaar, Beste Album deur ’n Groep of Duo het ook ‘n South African Music Awards (SAMA) toekenning losgeslaan met Beste Rock-Album. Die trio het pas ’n nuwe enkelsnit vrygestel, wat nie ...

Read More »

Saarkie: Vir Altyd

Saarkie: Vir Altyd

Nuwe Video vir Girl Band Saarkie Suid-Afrika se gunsteling-meisierockers het pas die musiekvideo vir hul enkelsnit, Vir Altyd, vanaf hulle opkomende album, Queen van die Toorbos, uitgereik. Vir Altyd bou voort op die elektries-akoestiese, bars-uit-jou-nate-uit, wenresep waarvoor dié groep bekendheid verwerf het en kan beskryf word as ’n mengsel van moderne Pop en Rock. Die liedjie is geskryf deur Adèle Fouché en Mjön van Blommestein ...

Read More »
Scroll To Top