Home / Archives / Music Archives (page 7)

Category Archives: Music Archives

Feed Subscription
  • Deon Groot: Wyn

    Deon Groot: Wyn

    ‘n Afrikaanse enkelsnit wat soos Goeie Wyn kan Oud Word. Ons lewe in moeilike tye, met soveel ...

  • WONDERboom: Hell

    WONDERboom: Hell

    WONDERboom reveal the 1930’s inspired one-shot music video for their latest single ‘Hell’, The gusy ...

  • Emil Paul: Elke Noot

    Emil Paul: Elke Noot

    Nuwe Kunstenaar klim met Elke Noot op die Musiektoneel. Eersdaags stel Emil Paul, super talentvolle ...

  • Brendan Peyper – Dis Nie Sonde Nie

    Brendan Peyper – Dis Nie Sonde Nie

    Brendan stel nuwe album vry wat so lekker is Sedert Brendan Peyper se verskyning op die Suid-Afrikaa...

  • Joe Foster: Look Away

    Joe Foster: Look Away

    Almal dra maskers… ‘n Geforseerde glimlag is seker een van die maklikstes. Ons steek graag weg...

  • Egmond: Koebaai

    Egmond: Koebaai

    Koebaai se Musiek Video sê Hello Die opkomende enkelsnit van Egmond, Koebaai se musiek video is onla...

  • Vaughan Gardiner sing Uitvlucht se Temalied

    Vaughan Gardiner sing Uitvlucht se Temalied

    Bou aan Liefde, die amptelike temalied van die nuwe Afrikaanse film Uitvlucht, was gedurende die wee...

  • The Buzz: Turn and Shake

    The Buzz: Turn and Shake

    Teen Pop Group launches catchy tune. Following on the success of two years of audience and critical ...

  • Jeri Silverman: I Wonder

    Jeri Silverman: I Wonder

    Jeri’s emotionally captivating music video released. Who are we in essence when we allow ourse...

  • Owen Kay and Louise Carver: Stakes are High

    Owen Kay and Louise Carver: Stakes are High

    New Kid on the Block teams up with acclaimed SA Star for first Single! Owen Kay released his debut r...

  • Laurie Levine: Canyons

    Laurie Levine: Canyons

    Don’t Call me Moses launches Laurie Levine’s new solo album ‘Canyons’, in Cape Town Laurie Levine’s ...

  • Strom: Keep Calm

    Strom: Keep Calm

    South Africa’s newest singing sensation, Storm, has just announced his debut single ‘Keep Calm’. The...

  • Bands for Bricks

    Bands for Bricks

    Bands for Bricks, vir die eerste keer ooit! Musiek wat op die regte plek sit, musiek vir die regte r...

  • Vernon Barnard: I Like it that Way

    Vernon Barnard: I Like it that Way

    The Voice SA’s Vernon Barnard releases debut video for “I Like It That Way” The Voice SA Season 1 fi...

  • Jannie du Toit

    Jannie du Toit

    Die Eggo van jou oë 44 jaar op die pad van Afrikaanse musiek het tientalle opnames opgelewer wat sor...

Die Heuwels Fantasties en JR: Koeëlbaai

Die Heuwels Fantasties en JR:  Koeëlbaai

Nuwe Video vir Die Heuwels Fantasties, saam met JR Die Heuwels Fantasties se vyfde album, OKAY!, is op 5 Mei 2017 uitgereik en aanhangers kan nie genoeg kry nie! Een van die eerste enkelsnitte op die album wat reeds op radio gehoor kan word is die liedjie Koeëlbaai in samewerking met die bekende kletsrymer, JR.  Dié liedjie se musiekvideo is ook pas vandag bekendgestel. “Koeëlbaai is ...

Read More »

Die Heuwels Fantasties: Okay

Die Heuwels Fantasties: Okay

Die Heuwels Fantasties se Nuwe Album is Oppad, OKAY! Die Heuwels Fantasties (Pierre Greeff, Hunter Kennedy, Fred den Hartog en Sheldon Yoko) is terug met ‘n splinternuwe album! Al vier hulle vorige albums het binne ‘n baie kort tyd goue verkoopstatus bereik en alles is OKAY! Dit is ook die titel van hul vyfde album en op 5 Mei 2017 word OKAY! amptelik bekendgestel met ‘n uithaler vertoning by Weiveld in Pretoria. Die nuwe album sluit ...

Read More »

Prime Circle and RADA Unearthed

Prime Circle and RADA Unearthed

New music from Prime Circle and RADA Unearthed encourages us to Keep Marching On, despite the current political climate. With six studio albums under their belt, Prime Circle aren’t going anywhere anytime soon. The local rock legends have achieved more than most. Longevity aside, the band have attained multi-platinum-selling status in South Africa, they have performed the world over – recently returned from a sold-out ...

Read More »

Deca: Black Sails

Deca: Black Sails

Nuwe Instrumentele Musiekgroep laat musiekharte warm klop Die splinternuwe musiekgroep, DECA, se treffende snaarverwerkings het sommer uit die staanspoor harte, regoor die land, verower. Die vars, moderne en sjarmante manier waarop hulle nuwe en ou gunstelinge verwerk en interpreteer, is die sleutelbestanddeel agter hulle kitssukses en laat hulle musiek aanklank vind by jonk en oud. Hulle debuutalbum, Black Sails, bou voort op hierdie wenresep en ...

Read More »

Bouwer Bosch: Hopelik

Bouwer Bosch: Hopelik

Bouwer Bosch reik Tweede Single uit Bouwer Bosch is ’n kunstenaar wat met niemand anders verwar kan word nie. Sy klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke en humorsin het van dag een af diep spore kom trap in die harte van sy aanhangers. Vandag is hy ...

Read More »

Sevven: Forget Who We Are

Sevven:  Forget Who We Are

Top studio producer Rici Martins launches solo career as SEVVEN Though relatively unknown to the mass market, Rici Martins is no stranger to the South African music industry. Yes, he spends most of his time behind the mixing desk, recording for other artists, but he is also a multi-instrumentalist and has performed with numerous acts including Chiano Sky, Howie Combrink and Matthew Gold, to name ...

Read More »

Tima Reece releases come-back album: 9

Tima Reece releases come-back album: 9

Sultry Songstress Tima Reece Returns The name TIMA REECE will soon be back on music lovers’ lips when she launches her eagerly anticipated brand new comeback album “9” on 2nd December 2016.  Tima along with her team have been hard at work in studio over the past few months fine-tuning an album that she is proud of. “9” is a fusion of R&B, Soul, Pop and Trap with ...

Read More »

Loki Rothman sing Temalied van Jou Romeo

Loki Rothman sing Temalied van Jou Romeo

Tienerfliek kry Kitaar Klanke in Klankbaan Die veelsydige kitaarmeester, LOKI ROTHMAN, se talent ken geen perke nie. Hy het reeds die meeste genres op die kitaar bemeester, het ’n meesleurende stem, verf asemrowende landskappe met sy oorspronklike lirieke en is ook ’n uiters suksesvolle musiekvervaardiger. Loki is ook verantwoordelik vir die klankbaan van die nuutste romantiese tienerkomedie, JOU ROMEO, en die treffer, Ons op ons eie, wat gedurende ...

Read More »

Bok van Blerk: Van De La Rey tot Nou

Bok van Blerk: Van De La Rey tot Nou

Bok is terug met splinternuwe album.  Daar is beslis géén keer aan Bok van Blerk nie, want hy het GOUE STATUS met sy nuutste album bereik slegs binne een week ná die vrystelling!  Indien jy gedink het Bok kan nie op sy onlangse CD verbeter nie, verras hy met ‘n hele album vol nuwe materiaal. Boonop is daar ook ‘n lekker-kuier DVD met lewendige optredes oppad. ‘n ...

Read More »

Leah sing temalied vir Sneeukoningin 2

Leah sing temalied vir Sneeukoningin 2

Ghoema-Wenner vir beste Nuweling, sing nou vir die Silwer Skerm. Die verhaal van Die Sneeukoningin is gebaseer op die oorspronklike klassieke sprokie wat deur Hans Christian Andersen geskryf en in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is. Die verhaal handel oor die stryd tussen die goeie en die slegte wat ’n klein seuntjie en dogtertjie – Gerda en haar broertjie Kai – aanpak. In Die Sneeukoningin 2 word die ...

Read More »

Dewald Wasserfall: Jy is die Storm

Dewald Wasserfall: Jy is die Storm

Jy is die Storm! Bewonderaars van Dewald Wasserfall se opgewondenheid oor ‘n nuwe album word binnekort beloon met die uitreiking van “Jy is die storm”. En die platinumverkoper en wenner van talle toekennings kan self nie meer sy opwinding beteuel nie aangesien hy nie meer kan wag om sy nuwe liedjies met almal te deel nie. Eerlikheid as onderliggende dryfveer blyk die nuwe album te kenmerk. “Ek ...

Read More »

Vernon Barnard: I Like it that Way

Vernon Barnard: I Like it that Way

The Voice SA’s Vernon Barnard releases debut video for “I Like It That Way” The Voice SA Season 1 finalist Vernon Barnard, who grabbed the nation’s attention in a big way when he had coach Bobby van Jaarsveld weeping during his first audition on the series, has released his debut single and music video today through Universal Music South Africa. Vernon, who has been blind since ...

Read More »

Leah: Wonderwerk Album

Leah: Wonderwerk Album

Leah bywys dankbaarheid met deluxe weergawe van haar Wonderwerk Album 2016 is beslis ‘n warrelwind wonderwerk vir LEAH. Nie net moes sy plek maak vir ‘n Ghoema en drie Huisgenoot Tempo-toekennings in haar huis nie, maar sy moet ook bontstaan om ‘n besige toerskedule na te kom.  Om te sien wat Leah vir Stage and Screen by die Ghoemas gesê het, kyk hier:   https://www.facebook.com/stagescreensa/videos/990631107652783/ Nie dat ...

Read More »

Hemelbesem: Noem My Skollie

Hemelbesem: Noem My Skollie

Noem My Skollie – Titel-lied deur Afrikaanse Hip-hop kunstenaar bekendgestel!  Die titel-lied vir die baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebasseer is op die ware verhaal van ‘n jong man in die 1960’s wat ‘n storieverteller in die tronk word, is pas vrygestel! Die “Beatmaker STUWI W” is verantwoordelik vir die musiek van die liedjie en die lirieke en uitvoering daarvan ...

Read More »

Henrico Coetzer: Dis Wie Ek Is

Henrico Coetzer: Dis Wie Ek Is

’n Digter met ’n ongelooflike stem Daar bestaan geen twyfel dat Henrico Coetzer (23) die één is wat sy nuwe liedjie, Soos Reën, moet sing nie. Só het die bekroonde sanger, Joshua Na Die Reën, gedink toe hy die nuweling van Pretoria die eerste keer hoor sing het. Henrico het nie gras onder sy voete laat groei nie en dadelik ingestem. ’n Paar weke later ...

Read More »

Marno van der Merwe: Kalm jou Army

Marno van der Merwe: Kalm jou Army

Gebore om te vermaak   Veelsydige kunstenaar, Marno van der Merwe, het van dag een af diep spore kom trap in die harte van aanhangers regoor die land. Vandag is dié 31-jarige blondekop ’n gevestigde naam in die vermaaklikheidsbedryf met talle verhoog-, TV- en fliekrolle op sy kerfstok. Hy het ook onlangs TV-aanbieder en solo-kunstenaar by sy, reeds indrukwekkende, CV gevoeg en het nog hope ...

Read More »

RymStoff: Alles en Meer

RymStoff: Alles en Meer

Nuwe duo verower Suid-Afrikaanse musiekharte Die nuwe groep, RymStoff (Christoff de Beer en Raymond Ray) se eerste enkelsnit, Hartvlinders, het groot opslae gemaak toe dit vroeër vanjaar vrygestel is. Dit het al op die Top20 van verskeie radiostasies se treffersparades – waaronder Bok Radio, Groot FM en East Rand Stereo – gepronk en is tans ook te sien op kykNET se Top20. Die musiekvideo van ...

Read More »

Elan Lea back in South Africa to release In The Hands Of The God

Elan Lea back in South Africa to release In The Hands Of The God

Elan Lea –  In The Hands of the Gods If perseverance, passion and commitment are the yardsticks by which to gauge the measure of an artist in the modern pop universe, then Elan Lea surely tops the list. In the past few years this Joburg based singer & songwriter has achieved milestones that few pop artists could ever dream of. His sophomore album “My only excuse”, ...

Read More »

Adam: Hoogtevrees

Adam:  Hoogtevrees

ADAM stel eerste enkelsnit, Hoogtevrees, van-af nuwe album bekend!  Na drie suksesvolle albums en ‘n kortspeler saam met Daniel Baron, is die popgroep ADAM kliphard aan die werk aan hul volgende album, Hoogtevrees, wat teen die middel Augustus 2016 op die rakke sal wees.  Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant is die drie lede van die groep. Goeie nuus vir stoere aanhangers van die groep is egter ...

Read More »

Bouwer Bosch reik Musiekvideo uit vir ‘Sy Klink soos Lente’

Bouwer Bosch reik Musiekvideo uit vir ‘Sy Klink soos Lente’

Bouwer Bosch se nuwe musiekvideo vir die titelsnit van die film, SY KLINK SOOS LENTE, is pas uitgereik. Die film handel oor Ben (Stiaan Smith), ‘n selfvoldane werktuigkundige wat een aand vir Linda (Amalia Uys), ‘n beeldskone en uitgesproke ouditeur, in ‘n kroeg ontmoet. Hulle begin gesels en daar is onmiddellik wedersydse belangstelling, maar wanneer Linda vir Ben vra wat hy vir ‘n lewe doen, jok hy en sê hy dat ...

Read More »

Len Muller: Vir die een wat geval het

Len Muller:  Vir die een wat geval het

Gewilde Afrikaanse sanger Len Muller se nuwe enkelsnit Vir Die Een Wat Geval Het was op 22 Februarie 2016 landswyd uitgereik. Die lied het vir die jong sanger baie persoonlike betekenis. “Dit is een oggend geskep nadat ek ‘n verskriklike droom gehad het. Ek het gedroom dat ek op my eie begrafnis was. Die begrafnisondernemer het gepraat oor geure en dat ons elkeen ‘n sekere geur agterlaat. Ek onthou ...

Read More »

Bok Van Blerk neem lewendige DVD op

Bok Van Blerk neem lewendige DVD op

Van De La Rey Tot Nou, LIVE DVD Opname   Kan jy onthou waar jy was toe jy die eerste keer Bok van Blerk se “De La Rey” gehoor het? Kan jy die hoendervleis-gevoel onthou? Dalk ‘n traan? Nou het jy die geleentheid om dit als te herleef en deel van geskiedenis te wees by twee eksklusiewe konserte waar Bok al sy grootse treffers vir ...

Read More »

Kerry Lee: Dans in die Reën

Kerry Lee: Dans in die Reën

VOELGOED-COUNTRY OP SY BESTE Die opgewekte, voetstamplekker wysie en vrolike lirieke van die liedjie, Hals Oor Kop, word deesdae gereeld oor die radio gehoor en het luisteraars van dag een af bekoor – net soos wat die sangeres, Kerry Lee, die afgelope paar jaar reeds diep spore kom trap het in die harte van aanhangers regoor die land. Hals Oor Kop is geskryf deur Hugo ...

Read More »

Richard Stirton releases new Single and Video

Richard Stirton releases new Single and Video

What Tears Me The Most After successfully winning The Voice South Africa on M-Net in May 2016, Richard Stirton this month released his first single, along with the music video. His Debut single, What tears me the Most already reached the Number 1 spot on the South African iTunes chart, since its release. Richard has been on a rollercoaster ride since winning the competition, having ...

Read More »

Indigo Reign: Could You Be

Indigo Reign:  Could You Be

New Proudly South African Rock Band – Indigo Reign Friday 26 February was a night to remember.  The youngest, freshest rock band in South Africa, Indigo Reign made their official entry onto the local music scene, with a launch event at RAD Experience Centurion.  Indigo Reign, well known for their popular hit song “Could you be” had fans on their feet with their hands in the air while they ...

Read More »

Vaughan Gardiner sing Uitvlucht se Temalied

Vaughan Gardiner sing Uitvlucht se Temalied

Bou aan Liefde, die amptelike temalied van die nuwe Afrikaanse film Uitvlucht, was gedurende die week van 8 Februarie bekendgestel. Vaughan Gardiner, bekende sanger, liedjieskrywer en vervaardiger, het hierdie pragtige lied spesiaal vir Uitvlucht geskryf. “Dit is ‘n ongelooflike voorreg om hierdie liedjie in Uitvlucht te hê,” sê Vaughan. “Alishia van Deventer van Starburst Promosies het my gekontak en gevra of ek belang sal stel om die temalied te skryf ...

Read More »

Simeon: Ek los die Agterdeur oop

Simeon: Ek los die Agterdeur oop

Talented singer Simeon releases his latest single EK LOS DIE AGTERDEUR countrywide on 1 February 2016 on radio stations. “Ek los die agterdeur oop is the refrain of my new single. I think a lot of people will be able to identify with the images that the lyrics call to mind. When relationships don’t work or when you lose a loved one, one has to ...

Read More »

Daniel Baron: Hart

Daniel Baron: Hart

Bekroonde sanger Daniel Baron reik eerste Afrikaanse enkelsnit uit Die gewilde Suid-Afrikaanse trefferlyskoning, Daniel Baron, het sy eerste Afrikaanse enkelsnit, HART, ‘n betekenisvolle ballade op 22 Januarie 2016 op iTunes uitgereik. Baron beskryf HART, ‘n baanbrekerskuif in sy loopbaan, as ‘n liedjie wat handel oor “’n langafstandvriendskap en hoe ware liefde nooit kwyn nie, ongeag van hoe ver n mens is van die een vir ...

Read More »

Burgerd Botha: Hartlagsiel

Burgerd Botha: Hartlagsiel

Hartlagsiel In Januarie 2016 was die bekende en gewilde sanger Burgerd Botha se eerste solo-enkelsnit HARTLAGSIEL landswyd aan radiostasies uitgereik. Burgerd, wat vir sewe jaar deel was van die veelbekroonde sanggroep Romanz, wie se CD’s verskeie kere platinumstatus verwerf het, werk al geruime tyd aan sy eerste solo-album. “Sang was nog altyd my groot liefde en ‘n integrale deel van my lewe,” sê Burgerd wat gereeld by plaaslike ...

Read More »

Martin Bester: Wat weet ek Tog

Martin Bester: Wat weet ek Tog

Nommer 1 vir Martin Bester Martin Bester se eerste Afrikaanse solo enkelsnit “Wat weet ek tog” het Nommer 1 op die Jacaranda FM Afrikaanse Top 20 bereik. Die liedjie het ook sover Nommer 2 op die stasie se internasionale Top 20 bereik en is ook tans besig om treffersparades van talle ander radio stasies te klim. Die liedjie gaan oor die feit dat ‘n mens ...

Read More »
Scroll To Top