Home / Tag Archives: Theltom Masimila

Tag Archives: Theltom Masimila

Feed Subscription

Arendsvlei

Arendsvlei

kykNET & kie bring Telenovela soos nog nooit tevore. kykNET & kie bring vanaf 1 Oktober die eerste splinternuwe telenovela, Arendsvlei, wat drie dae ’n week van Maandag tot Woensdag te sien sal wees. Arendsvlei  is ’n fiktiewe dorp in die noordelike voorstede van Kaapstad. Hoërskool Arendsvlei, is ’n onafhanklike skool en vorm die middelpunt van alles.  Die skoolhoof Beatrice, vertolk deur Jolene Martin, het die skool ...

Read More »
Scroll To Top