Home / Tag Archives: Suid Afrikaanse Musiekfeeste

Tag Archives: Suid Afrikaanse Musiekfeeste

Feed Subscription

Groot op die Gras

Groot op die Gras

Afrikaanse Musiek en Leefstylfees gee Woema aan Moedersdagnaweek! GROOTfm 90.5 bied met trots Groot Op Die Gras aan: ‘n Splinternuwe Afrikaanse musiek- en leefstylfees op Saterdag 11 Mei by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin. Kom spandeer jou Moedersdag-naweek in die natuurskoon van die Tuine, terwyl jy top-musikante Die Heuwels Fantasties, Bobby van Jaarsveld, Valiant Swart, Refentse, Howie Combrink, Saarkie, Charlie Finch en Van Wyk Brand beleef. Die fees beloof om ‘n ...

Read More »
Scroll To Top