Home / Tag Archives: Ampie

Tag Archives: Ampie

Feed Subscription

Die Superhero Superstêrre Showcase

Die Superhero Superstêrre Showcase

Wees die Superstêr wie jy wil wees – Ten bate van die Superhero Cancer Kids. Die Superhero Superstêrre Showcase is ‘n opwindende verhoog extravaganza, soos nog nooit vantevore beleef in Suid-Afrika nie.  Soos aangebied deur die gesogte FAMEWORX handelsmerk, in samewerking met Sun Arena Time Square, vind hierdie belewenis plaas op 22 September 2019.  Die algemene tema vir vanjaar, is Superheroes en beloof om die ...

Read More »

Ampie: Val Sonder Jou

Ampie: Val Sonder Jou

Ampie se Nuwe Enkelsnit Val nie Sonder Jou op Dowe Ore nie! Ampie du Preez het geen bekendstelling nodig nie. Dié begaafde sanger, liedjieskrywer en deesdae ook finansiële-beplanner spog met treffers soos Plain Jane en Niks en Niemand wat aan hom ’n SAMA-nominasie besorg het. Nou is die sanger terug met ’n nuwe enkelsnit vir diegene wat met ’n liefdesteleurstelling worstel. Val Sonder Jou, wat ...

Read More »

One2B Caring: Gholfdag met ‘n Doel

One2B Caring:  Gholfdag met ‘n Doel

Do you One2B that person that makes a world of a difference? deur Louw Mulder Soms kruis ‘n mens se pad met die van ‘n liefdadigheidsveldtog, waar die klein biejtie wat ‘n mens kan bydra, die wêreld se verskil kan maak. Ons het afgekom op die goeie werk wat One2B doen, met hulle Koroperatiewe Sosiale Verantwoordelikheidsafdeling, One2B Caring. So… vat die liefde wat jy vir ...

Read More »

Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Bederf jou hele Gesin, en help iemand sonder een! Desember is ’n maand van vrygewigheid, samesyn en bederf. Families kom saam en almal ontspan na die rowwe jaar wat verby is. Vir kinderhuiskinders, wat na ’n liefdevolle normale gesin van hulle eie verlang, bly die lewe egter altyd ’n uitdaging… Jy en jou geliefdes kan hierdie feesseisoen help om vir die 210 inwoners van Jakaranda ...

Read More »

Ampie du Preez – Bosveld Blues

Ampie du Preez – Bosveld Blues

Staan vas, en as jy moet gaan¸ luister Bosveld Blues. Ampie is vinnig besig om verder naam te maak as ‘n briljante en gesogte liedjie skrywer en almal staan tou om van sy talent gebruik te maak. Hy was verantwoordelik vir treffer liedjies soos Plain Jane, S.O.S, Ons was Jonk, Sugar Mommy, asook mede-skrywer van die Joost – lied Saamstaan wat hy op dié begrafnis gesing ...

Read More »

Wen Kaartjies na die Ek ♥ Die Vrystaat Fees

Wen Kaartjies na die Ek ♥ Die Vrystaat Fees

Kom vier Afrikaans in die Vrystaat! Ons het 4 Dubbelkaartjies om weg te gee vir die Ek ♥ Die Vrystaat Fees in Bloemfontein. Hierdie een gaan nog beter en groter wees as van te vore, en vind op 22 September 2018 by Bains Lodge plaas.  Oudergewoonte kan feesgangers verwag om 12 van die grootste Afrikaanse kunstenaars in die land, asook interessante stalletjies, heerlike wyn en ander drankies, ...

Read More »

Proe’Toria

Proe’Toria

Kom laat Jou Sintuie Feesfvier in Pretoria Wat kry jy wanneer jy op ’n Saterdag die beste musiek, smaaklikste kos, lekkerste wyn en oulikste kindervermaak kombineer by een van die gewildste kuierplekke in Pretoria? ’n Onvergeetlike buitelug-feesdag, wat die sintuie sal bederf, en oud en jonk sal saamtrek vir die kuier van die jaar! Proe’Toria, die derde van sy soort in Pretoria, sal op 25 ...

Read More »
Scroll To Top