Home / Tag Archives: World premiere

Tag Archives: World premiere

Feed Subscription

Suid Afrikaner by Wêreldpremiere

Suid Afrikaner by Wêreldpremiere

Suid-Afrikaanse Sanger, Matthew Mole, by Wêreldpremiere van Leading Lady in Seatle Die wêreldpremière van die fliek Leading Lady is op 13 April 2014 aangekondig en vind plaas tydens die Seattle Internasionale Filmfees (SIFF) op 7 en 8 Junie 2014. Hierdie filmfees word wêreldwyd erken as een van die vernaamste filmfeeste in Noord-Amerika en spog met die hoogste bywoningsyfer in die VSA van ongeveer 150 000 feesgangers elke jaar. ...

Read More »
Scroll To Top