Home / Tag Archives: Tyd met Aleit

Tag Archives: Tyd met Aleit

Feed Subscription

Tyd met Aleit

Tyd met Aleit

Dis hoogtyd vir Tyd met Aleit Niemand sit so gemaklik die styl in leefstyl soos Aleit Swanepoel nie. Vanaf 5 April om 17:30 gaan Aleit op kykNET (DStv-kanaal 144) wys hoe jy van enige kuier ’n spesiale geleentheid maak, wanneer hy met sy mandjie vol verrassings ’n verskeidenheid bekende Suid-Afrikaners se huise besoek. Tyd met Aleit is ’n leefstylprogram van 13 episodes waarin Aleit elke ...

Read More »
Scroll To Top