Home / Tag Archives: MWAH

Tag Archives: MWAH

Feed Subscription

Stephantasties: Dis Verkeerd

Stephantasties: Dis Verkeerd

Dis Verkeerd, Eintlik is dit reg… Die opgewekte, voetstamplekker-wysie en betekenisvolle lirieke van Stephantasties se eerste solo-vrystelling, Dis Verkeerd, is die perfekte pasmaats vir dié veelsydige kunstenaar se stem. Die snit gaan binnekort die land se radiogolwe oorneem, net soos wat hierdie vermaaklikheidster die afgelope paar jaar die musiek- en vermaakbedryf kom verower het. Dis Verkeerd, is Stephantasties se eerste enkelsnit as solo-kunstenaar. Hy het ...

Read More »

MWAH: Beter as sterk

MWAH: Beter as sterk

MWAH deel ‘n stukkie van hulle hart met nuwe vrystelling. Die duo, MWAH (Fran-zel de Wet en Loriska Bubb), wat verlede jaar hulle kortspeler, Nuwe Begin, vrygestel het, is opgewonde oor hulle volgende tree.  Ná die sukses van Nuwe Begin en Magneties is dit ’n voorreg om die nuutste enkelsnit, Beter as sterk met aanhangers landswyd te kan deel. Hierdie is die eerste liedjie waar ...

Read More »
Scroll To Top