Home / Tag Archives: Jak de Priester

Tag Archives: Jak de Priester

Feed Subscription

Jak de Priester: Geel Kersfees Konsert

Jak de Priester: Geel Kersfees Konsert

‘n Geel hart vir liefde en Halleluja Kersfees! Jak de Priester het, ter viering van sy vol en suksesvolle loopbaan, onlangs ’n splinternuwe album, 15 Jaar, uitgereik. Een van die liedjies op hierdie album is Halleluja Kersfees en dit is die ideale lied om jou in die romantiese atmosfeer van Kerstyd te plaas. Die liedjie is geskryf deur Jak self en is vir hom, op ...

Read More »

Len Muller: Ons Is Een

Len Muller: Ons Is Een

Nuwe Enkelsnit vir Len Aanhangers van Len Muller het die afgelope week aangedui dat sy liedjie Ons Is Een, vanaf sy tweede studio-album, Oog van die Storm, hulle gunsteling is. Len het geluister en pas dié liedjie as volgende enkelsnit bekendgestel. Len het tien maande in Amerika spandeer en het gedurende daardie tyd baie na Suid-Afrika verlang. Daar het hy besef dat hy sy land ...

Read More »

Jak de Priester: 15 Jaar

Jak de Priester: 15 Jaar

De Priester vier 15 jaar in vermaakbedryf met vrystelling van splinternuwe album Na vyftien suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Jak de Priester beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie bekroonde Pretorianer, met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke, ritmiese musiek en vermaaklike verhoogpersoonlikheid, het oor die jare diep in sy ondersteuners se harte kom nesskop. Vandag is dié Sally Williams Nougat-sanger ’n gevestigde naam, met ...

Read More »

Manna vir die Boere

Manna vir die Boere

Manna vir die Boere Konsert – ’n Musiekkonsert om geld in te samel vir droogtehulp Al het dit onlangs mildelik gereën in sekere gebiede van droogtegeteisterde Suid-Afrika, is dit nog nie genoeg om werklik ’n langtermyn verskil te maak nie. Baie boere bly steeds aan groot finansiële druk blootgestel, veral omdat saad nie geplant of diere gevoed kon word nie. Skuld hoop op en geld ...

Read More »
Scroll To Top