Home / Tag Archives: Heuwels Fantasties

Tag Archives: Heuwels Fantasties

Feed Subscription

Die Heuwels Fantasties se 360° Video

Die Heuwels Fantasties se 360° Video

Die Hewels sorg vir ‘n Eerste in Suid Afrika met 360° video LucanTV in samewerking met Haddad Viljoen het tydens Die Heuwels Fantasties se OKAY! album bekendstelling op 5 Mei 2017 een van Suid-Afrika se eerste 360°-musiekvideo’s vervaardig.  Dié video, van die snit Gebruik My, is pas uitgereik. Volgens Pierre Greeff, hoofsanger en stigterslid van Die Heuwels Fantasties wou hulle graag iets groots doen vir die nuwe album.  “Sover ons weet is dit ...

Read More »
Scroll To Top