Home / Tag Archives: Hartlagsiel

Tag Archives: Hartlagsiel

Feed Subscription

Burgerd Botha: Hartlagsiel

Burgerd Botha: Hartlagsiel

Hartlagsiel In Januarie 2016 was die bekende en gewilde sanger Burgerd Botha se eerste solo-enkelsnit HARTLAGSIEL landswyd aan radiostasies uitgereik. Burgerd, wat vir sewe jaar deel was van die veelbekroonde sanggroep Romanz, wie se CD’s verskeie kere platinumstatus verwerf het, werk al geruime tyd aan sy eerste solo-album. “Sang was nog altyd my groot liefde en ‘n integrale deel van my lewe,” sê Burgerd wat gereeld by plaaslike ...

Read More »
Scroll To Top