Home / Tag Archives: Ek love die Vrystaat Fees

Tag Archives: Ek love die Vrystaat Fees

Feed Subscription

Wen Kaartjies na die Ek ♥ Die Vrystaat Fees

Wen Kaartjies na die Ek ♥ Die Vrystaat Fees

Kom vier Afrikaans in die Vrystaat! Ons het 4 Dubbelkaartjies om weg te gee vir die Ek ♥ Die Vrystaat Fees in Bloemfontein. Hierdie een gaan nog beter en groter wees as van te vore, en vind op 22 September 2018 by Bains Lodge plaas.  Oudergewoonte kan feesgangers verwag om 12 van die grootste Afrikaanse kunstenaars in die land, asook interessante stalletjies, heerlike wyn en ander drankies, ...

Read More »
Scroll To Top