Home / Tag Archives: Dis wie ek is[

Tag Archives: Dis wie ek is[

Feed Subscription

Henrico Coetzer: Dis Wie Ek Is

Henrico Coetzer: Dis Wie Ek Is

’n Digter met ’n ongelooflike stem Daar bestaan geen twyfel dat Henrico Coetzer (23) die één is wat sy nuwe liedjie, Soos Reën, moet sing nie. Só het die bekroonde sanger, Joshua Na Die Reën, gedink toe hy die nuweling van Pretoria die eerste keer hoor sing het. Henrico het nie gras onder sy voete laat groei nie en dadelik ingestem. ’n Paar weke later ...

Read More »
Scroll To Top