Home / Tag Archives: Diaan Lawrence

Tag Archives: Diaan Lawrence

Feed Subscription

Loki Rothman sing Temalied van Jou Romeo

Loki Rothman sing Temalied van Jou Romeo

Tienerfliek kry Kitaar Klanke in Klankbaan Die veelsydige kitaarmeester, LOKI ROTHMAN, se talent ken geen perke nie. Hy het reeds die meeste genres op die kitaar bemeester, het ’n meesleurende stem, verf asemrowende landskappe met sy oorspronklike lirieke en is ook ’n uiters suksesvolle musiekvervaardiger. Loki is ook verantwoordelik vir die klankbaan van die nuutste romantiese tienerkomedie, JOU ROMEO, en die treffer, Ons op ons eie, wat gedurende ...

Read More »

Jou Romeo

Jou Romeo

Jou Romeo gaan jonk en oud se hartsnare roer. Jou Romeo, die jongste romantiese tienerkomedie deur die produksiehuis The Film Factory word op 23 Desember 2016 landswyd in Suid-Afrikaanse fliekteaters vrygestel.   Die film, wat romanse, Shakespeare, krieket, vriendskap, onvoorwaardelike aanvaarding en die liefde vier, vertel die verhaal van twee vasbeslote dramaliefhebbers van Hoërskool Monument in Krugersdorp wat tot enige uiterste sal gaan om hul ...

Read More »
Scroll To Top