Home / Tag Archives: Deon Groot Wyn

Tag Archives: Deon Groot Wyn

Feed Subscription

Deon Groot: Wyn

Deon Groot: Wyn

‘n Afrikaanse enkelsnit wat soos Goeie Wyn kan Oud Word. Ons lewe in moeilike tye, met soveel probleme en bekommernisse en dis dikwels moeilik om net te laat gaan en die lewe te geniet. Maar Deon Groot se nuwe enkelsnit en musiekvideo, Wyn, herinner ons om presies dit te doen! Die musiekvideo is pas onlangs op sosiale media platforms asook op die kykNET Top20 en Jukebox vrygestel en ...

Read More »
Scroll To Top