Home / Tag Archives: Christoff de beer

Tag Archives: Christoff de beer

Feed Subscription

RymStoff: Alles en Meer

RymStoff: Alles en Meer

Nuwe duo verower Suid-Afrikaanse musiekharte Die nuwe groep, RymStoff (Christoff de Beer en Raymond Ray) se eerste enkelsnit, Hartvlinders, het groot opslae gemaak toe dit vroeër vanjaar vrygestel is. Dit het al op die Top20 van verskeie radiostasies se treffersparades – waaronder Bok Radio, Groot FM en East Rand Stereo – gepronk en is tans ook te sien op kykNET se Top20. Die musiekvideo van ...

Read More »
Scroll To Top