Home / Tag Archives: Boerseun

Tag Archives: Boerseun

Feed Subscription

Jorine Rich

Jorine Rich

JORINE RICH – BOERSEUN   Die twintigjarige Jorine Rich is in Mei 1995 in Pretoria gebore. Op die ouderdom van agt jaar oud, het haar gesin na Botswana verhuis. Sy was bevoorreg om vir twee jaar lank tuisonderrig te ontvang en sodoende Botswana saam met haar pa verken. Op die ouderdom van tien jaar is Jorine terug skool toe. Sy het haar Hoërskool opleiding voltooi ...

Read More »
Scroll To Top