Home / Tag Archives: Tiaan van Niekerk

Tag Archives: Tiaan van Niekerk

Feed Subscription

Die Pro

Die Pro

Surf. See. Son. Vriendskap. Verlies. Vergifnis. Liefde. Leon de Villiers het in sy wildste drome nie kon dink dat die boek waarmee hy in 1997 die Sanlam Boekeprys vir jeug literatuur gewen het eendag in ‘n film omskep sou word nie. Dit was reeds ‘n groot verrassing toe sy boek gekies word as voorgeskrewe leeswerk in skole regoor SA. Nou, 18 jaar later is die ...

Read More »
Scroll To Top