Home / Tag Archives: martin Bester

Tag Archives: martin Bester

Feed Subscription

Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Bederf jou hele Gesin, en help iemand sonder een! Desember is ’n maand van vrygewigheid, samesyn en bederf. Families kom saam en almal ontspan na die rowwe jaar wat verby is. Vir kinderhuiskinders, wat na ’n liefdevolle normale gesin van hulle eie verlang, bly die lewe egter altyd ’n uitdaging… Jy en jou geliefdes kan hierdie feesseisoen help om vir die 210 inwoners van Jakaranda ...

Read More »

Martin Bester: Wat weet ek Tog

Martin Bester: Wat weet ek Tog

Nommer 1 vir Martin Bester Martin Bester se eerste Afrikaanse solo enkelsnit “Wat weet ek tog” het Nommer 1 op die Jacaranda FM Afrikaanse Top 20 bereik. Die liedjie het ook sover Nommer 2 op die stasie se internasionale Top 20 bereik en is ook tans besig om treffersparades van talle ander radio stasies te klim. Die liedjie gaan oor die feit dat ‘n mens ...

Read More »

Martin Bester Sing Solo

Martin Bester Sing Solo

Nuwe Solo Kunstenaar, Martin Bester se “Wat weet ek tog” video vrygestel Martin Bester het sopas die musiekvideo vir sy eerste Afrikaanse liejie “Wat weet ek tog” vrygestel.  Nadat dit op KykNet se Jukebox vir die eerste keer gewys was, het hy dit op die populere “Groot Tunes” kanaal op YouTube vrygestel.  Musiekliefhebbers is mal oor die video, en het net goeie dinge te se oor ...

Read More »
Scroll To Top