Home / Tag Archives: Marion Holm

Tag Archives: Marion Holm

Feed Subscription

Die Kaap is weer Holms

Die Kaap is weer Holms

Elke mens wil elke dag hê dat sy lewe lekker moet wees, maar as ons moet wag vir ‘n maer lyf, baie geld en eerlike politici om ons Kaap weer Hollands te maak, dan gaan ons lank wag. Marion Holm se voorstel is om vir niks te wag nie, maar self jou eie lewe gelukkig te maak:  maak jou Kaap weer Holms.  Chris Vorster is ...

Read More »

Fiëstas 2015: Hier is die Benoemdes

Fiëstas 2015:  Hier is die Benoemdes

Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings was vroeër vanjaar op Flits, kykNET se aktuele vermaakprogram, aangekondig. Die Fiëstas is die enigste toekennings in sy soort in die land en akteurs, aktrises, regisseurs, skrywers, musikante en visuele kunstenaars word sedert 2011 vereer vir hul uitsonderlike werk by die land se grootste kunstefeeste. Die Fiëstas word op 18 Februarie 2016 by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria ...

Read More »

Marion Holm vir Beginners

Marion Holm vir Beginners

Sy vertel stories uit die alledaagse lewe; gebeure waarmee almal kan identifiseer en juis daarom vind gehore dit so snaaks:

Read More »
Scroll To Top