Home / Tag Archives: Jolene Martin

Tag Archives: Jolene Martin

Feed Subscription

Arendsvlei

Arendsvlei

kykNET & kie bring Telenovela soos nog nooit tevore. kykNET & kie bring vanaf 1 Oktober die eerste splinternuwe telenovela, Arendsvlei, wat drie dae ’n week van Maandag tot Woensdag te sien sal wees. Arendsvlei  is ’n fiktiewe dorp in die noordelike voorstede van Kaapstad. Hoërskool Arendsvlei, is ’n onafhanklike skool en vorm die middelpunt van alles.  Die skoolhoof Beatrice, vertolk deur Jolene Martin, het die skool ...

Read More »

Getroud Met Rugby word ‘n Daaglikse Sepie

Getroud Met Rugby word ‘n Daaglikse Sepie

Die aap is uit die mou! Só lyk die nuwe karakters in kykNET se Getroud met rugby kykNET het einde 2015 aangekondig dat die uiters gewilde dramareeks Getroud met rugby in ’n sepie omskep sal word en vanaf 4 April 2016 om 18:30, elke weeksaand, op kykNET, DStv-kanaal 144, as ’n nuwe sepie op die kassie sal wees. Getroud met rugby is ʼn kykNET-suksesverhaal wat geen bekendstelling nodig het nie. Dié ...

Read More »
Scroll To Top