Home / Tag Archives: Hemelbesem

Tag Archives: Hemelbesem

Feed Subscription

Bands for Bricks

Bands for Bricks

Bands for Bricks, vir die eerste keer ooit! Musiek wat op die regte plek sit, musiek vir die regte redes – musiek om ‘n verskil te maak. Rou, tydloos, oorspronklik en eerlik. Eens in ñ leeftyd met Anton Goosen, Koos Kombuis, Valiant Swart, Jan Blohm, Gian Groen, Klopjag, ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Johnathan Martin, Hemelbesem, Appel, Joe Foster en Bottomless Coffee ...

Read More »

Early B: Ben Ten

Early B: Ben Ten

Kletsrymer Early B stel nuwe debuut album, enkelsnit en video vry! Die bekroonde kletsrymer, Early B, is nie net veelsydig in sy aanslag nie, maar het ook die vermoë om luisteraars se emosies te prikkel – of dit nou is met sy vlymskerp humor of sielvolle sosiale kommentaar.  Met sy nuwe enkelsnit, Ben Ten, wys die kunstenaar sy prettige kant met stoute tong-in-die-kies lirieke en ’n interessante ...

Read More »

Ghoemas 2017: Die Nominasies Onthul

Ghoemas 2017:  Die Nominasies Onthul

 Gaan Vir Goud Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree. Die Ghoemas, vanjaar in sy sesde jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek. Ons vereer vanjaar vir die eerste keer die beste hip-hop-kunstenaars. Boonop is ...

Read More »

Noem My Skollie

Noem My Skollie

‘n Hartroerende verhaal van die mens se veggees. Deur Hanri Wondergem Van die eerste oomblik af vang dié rolprent jou aandag vas, dit skok jou en roer die hartsnare. Geskoei op die lewensverhaal van die skrywer, John W. Fredericks speel Noem My Skollie af op die Kaapse Vlakte in die 1960’s. Noem My Skollie neem jou van die Kaapse Vlakte, na Polsmoor-gevangenis en terug na ...

Read More »
Scroll To Top