Home / Tag Archives: Francois Jacobs

Tag Archives: Francois Jacobs

Feed Subscription

Spoorloos

Spoorloos

Nuwe kykNet drama maak nuwe Spore op Dinsdae. kykNET-kykers weet teen hierdie tyd dat die drama-gleuf op ’n Dinsdagaand nooit teleurstel nie en met die nuwe reeks, Spoorloos, wat op 9 Oktober begin, gaan dit ook nie anders wees nie. Die storie speel af in die dorpie Digtersdal in die Oos-Kaap. Dis ’n spookdorp op soek na genesing en herlewing, maar ná dertien jaar se onopgelosde ...

Read More »

Nul is nie Niks nie

Nul is nie Niks nie

Jong Talent in Nuwe Film is nie Niks nie… deur Louw Mulder. Die afgelope paar jaar, is Afrikaanse Suid-Afrikaanse gehore vermaak met jeugflieks. Ons kyk na Agent 2000, Hollywood in my Huis, Jou Romeo, maar dit is eers nou waar ‘n tema van ‘n diep storie, die onverwagte traan van meegevoel en medelye, saamgesnoer word met die jong talent, om ‘n nuwe fase van jeugfilms in ...

Read More »

Nul is nie Niks nie

Nul is nie Niks nie

Energieke Jong Spelers Skitter in nuwe Silwerdoek Film Nul is Nie Niks Nie is nie net ’n bemoedigende en op ’n donker manier ’n vermaaklike nuwe rolprent oor die lewe, dood en alles tussen-in nie, maar vertel ook die storie van drie vriende in ’n dooierige dorpie – Martin oftewel “Hoender” (Jaden van der Merwe), Drikus (Pieter Louw) en Chris (Daniah de Villiers) – wat ...

Read More »

Vir die Voëls

Vir die Voëls

Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroopsoete nostalgie. Daar is nie twee beter gekose woorde om hierdie onvergeetlike liefdesverhaal te beskryf nie. ‘n Verhaal so boeiend, beide die karakters en storielyn omvou die gehoor van meet af tot op ‘n punt waar hul met oorgawe verlore gaan in ‘n wêreld van weerloosheid, onverskrokkenheid as antitese, liefde, vriendskap, ...

Read More »

My Father’s War

My Father’s War

Baanbreker film skuif grense deur Louw Mulder   Ek kan die films op my een hand tel waarin ek skelm-sklem ‘n traan of drie moes af vee weens die boeiende greep wat die storielyn op my gehad het. My Father’s War, is beslis die eerste Suid Afrikaanse rolprent in hierdie kategorie. Nie net is dit ‘n storie vol-op drama, intrige en oorlogstonele nie, maar dit is ...

Read More »
Scroll To Top