Home / Tag Archives: Wond

Tag Archives: Wond

Feed Subscription

Wond op die Planky by Suidoosterfees 2016

Wond op die Planky by Suidoosterfees 2016

Wond is `n plofbare, sielkundige riller uit die pen van bekroonde skrywer Charles J Fourie en word vanjaar by die Suidoosterfees opgevoer. Die teks was ook genomineer in die Beste Drama Teks-kategorie by die 2014 ATKV-Woordveertjies. Die Engelse verwerking, Wound is voorheen by die Grahamstown National Arts Festival (NAF) in 2014 opgevoer en is goed ontvang. Vir die Afrikaanse weergawe is Heinrich Reisenhofer die regisseur.  ...

Read More »
Scroll To Top