Home / Tag Archives: Vlokkie Gordon

Tag Archives: Vlokkie Gordon

Feed Subscription

Review: Uitvlucht

Review: Uitvlucht

Die kronkelpad van volwasse liefde, in ‘n storie van hoop en genade. Deur Jaco Lotriet   Anna is ‘n gebroke, middelklas vrou in hierdie genadevolle moraliteit spel, onder die regie van bekroonde Suid-Afrikaanse film en televisie reggiseur, Regardt van den Bergh. Haar gemoedstoestand is gewikkel in ‘n stryd met haar gewete, as gevolg van haar diep Christelike waardes. Dié worsteling lei eindelik tot ‘n beduidende ...

Read More »
Scroll To Top