Home / Tag Archives: Van Der Merwe

Tag Archives: Van Der Merwe

Feed Subscription

Van Der Merwe

Van Der Merwe

 Suid-Afrika se gunsteling-grappiekarakter kry lewe op die grootskerm! Hoeveel Van der Merwes is nodig om ’n troue te stop? Dalk net een. Dis te sê as hy dit hierdie een keer kan regkry. Maak gereed en hou styf vas aan al jou stereotipes, want die onderwerp van Suid-Afrika se gunsteling-grappies kry lewe in hierdie splinternuwe komedie oor die buiteperd. Ten volle toegerus met sy wanopvattings, ...

Read More »
Scroll To Top