Home / Tag Archives: Simoné Nortmann

Tag Archives: Simoné Nortmann

Feed Subscription

Wen jou eie DVD van Stroomop

Wen jou eie DVD van Stroomop

Stroomop is Nou op DVD en DStv Box Office! Met die komplimente van die Vervaardigers, het ons twee DVD’s van Stroomop om weg te gee. Die opwindende avontuurverhaal, Stroomop, ook die film as Ivan Botha se regisseursdebuut, is al deur 116 999 kykers ondersteun en het al na beraming sowat R7 434 677 by die plaaslike lokette verdien het.  Stroomop op DVD is nou beskikbaar, en kan ook ...

Read More »

Stroomop

Stroomop

Ivan Botha in Stroomop in Debuutrol as Regissseur.  Die lang wag is verby! Ivan Botha en Donnalee Roberts stel met trots die lokprent van hulle nuutste projek, Stroomop, bekend. Hierdie opwindende avontuurverhaal gaan oor meer as net lewe en dood. Dit vertel die storie van vyf dames – Lana, Vivian, Adrie, Nixie en Diona – wat elkeen besig is om te ‘verdrink’ en in die rowwe waters ...

Read More »

Resensie: Stroomop

Resensie: Stroomop

Eerste Ivan Botha Film bring ‘n Aksie-Drama oor Innerlike Genesing. deur Louw Mulder Ons almal weet hoe krities ons Afrikaner mense kan wees, en as dit kom by hierdie spesifieke onderwerp, moet ek maar erken dat ek self skuldig was. Baie van ons het gedink dat die sukses van Pad na Jou Hart en Vir Altyd die norm gaan wees van ‘n Ivan Botha en Donnalee Roberts ...

Read More »

Vuil Wasgoed

Vuil Wasgoed

Bennie Boekfilms en Bouwer Bosch Films bring die Film van die Jaar! deur Louw Mulder Verbeel jou ‘n eg-Afrikaanse produksie, gevul met komedie, aksie, en van ons land se top name in een film, en jy sal vining wakker word, met wat ek van mening is, een van die beste Suid-Afrikaanse vollengte speelfilms van hierdie jaar is. Nie net omdat dit met vyf toekennings by die 2017 Silwerskermfees weggeloop ...

Read More »

Vuil Wasgoed

Vuil Wasgoed

Dankie dat jy hier was…   VUIL WASGOED se lokprent is amptelik bekend gestel en is nou aanlyn te sien! Die film, wat onlangs by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai weggestap het met vyf toekennings, word op 8 Desember 2017 landswyd in teaters vrygestel. In ‘n eenvoudige wassery in ‘n ondergemiddelde woonbuurt, is Wim en Kevin besig om ander mense se vuil wasgoed te was, droog te maak en te stryk. Bedags is hul ...

Read More »

The Big Bad Musical

The Big Bad Musical

Ideal family entertainment during the December holidays at Roodepoort Theatre For those staying in Joburg over the December holidays and looking for ideas of how to entertain the children – there is no better way than by taking them to see The Big Bad Musical, on stage at Roodepoort Theatre from for a short season from 15 – 23 December. The Big Bad Musical is a smart, wickedly funny and ...

Read More »

Vir die Voëls

Vir die Voëls

Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroopsoete nostalgie. Daar is nie twee beter gekose woorde om hierdie onvergeetlike liefdesverhaal te beskryf nie. ‘n Verhaal so boeiend, beide die karakters en storielyn omvou die gehoor van meet af tot op ‘n punt waar hul met oorgawe verlore gaan in ‘n wêreld van weerloosheid, onverskrokkenheid as antitese, liefde, vriendskap, ...

Read More »
Scroll To Top