Home / Tag Archives: Pieter Oosthuizen

Tag Archives: Pieter Oosthuizen

Feed Subscription

Eintlik Nogal Baie

Eintlik Nogal Baie

‘n Nuwe Afrikaanse fliek met sjarme wat toewyding in ander gaan inspireer! Uit die pen van Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, bring M4gic-J Entertainment eersdaags ‘n nuwe, opwindende Afrikaanse film, Eintlik Nogal Baie, na die silwerdoek. Die film is vervaardig deur Jarrod de Jong  en die regie is behartig deur Jacques Brand (The Blanket, Die Laaste Ure). Eintlik Nogal Baie is gebaseer op ‘n draaiboek, naamlik Ally, met karakters ...

Read More »
Scroll To Top