Home / Tag Archives: Peter Lamberti

Tag Archives: Peter Lamberti

Feed Subscription

My Father’s War

My Father’s War

Treffende Suid-Afikaanse film My Father’s War in Augustus 2016 op die silwerskerm Hierdie tweetalige (Afrikaanse/Engelse) drama fokus op die gebroke verhouding tussen ’n pa en sy rebelse tienerseun. Die rolprent speel in 2003 af en die 19-jarige Dap Smit (Edwin van der Walt), baklei aanhoudend met sy pa, Dawid (Stian Bam), ’n veteraan van die Grensoorlog. Die mans stem oor niks saam nie en daar is klaarblyklik ...

Read More »
Scroll To Top