Home / Tag Archives: InPas TV

Tag Archives: InPas TV

Feed Subscription

InPasTV

InPasTV

StarSat stel ‘n nuwe Afrikaanse Christelike Leefstyl-kanaal bekend. TV-Kykers het deesdae die keuse, om met die druk van ‘n knoppie, letterlik honderde kanale op TV te kies – sport, kosmaak, flieks, realiteitsprogramme en vele meer, en, in die taal van hul keuse. StarSat is opgewonde om NOG ‘n Afrkaanse kanaal bekend te stel: InPasTV. InPasTV is een van drie Afrikaanse kanale op die StarSat-dekodeerder wat ...

Read More »
Scroll To Top