Home / Tag Archives: In Afrikaans

Tag Archives: In Afrikaans

Feed Subscription

In Afrikaans Hartenbos 2019

In Afrikaans Hartenbos 2019

Besprekings vir vanjaar se Afrikaanse Musiekfees in Hartenbos is nou oop! Na nog ’n baie suksesvolle Desember van uitverkoopte In Afrikaans-konserte in Hartenbos gedurende 2018, kom dit as geen verrassing dat die eerste twee datums vir vanjaar se konsert reeds vasgemaak is nie. Vakansiegangers wat ’n Kersvakansie op die Tuinroete beplan, kan vir die derde agtereenvolgende jaar uitsien na die beste musiek en vermaak op ...

Read More »
Scroll To Top