Home / Tag Archives: Die Storie Van Ellen Pakkies

Tag Archives: Die Storie Van Ellen Pakkies

Feed Subscription

Die Storie van Ellen Pakkies

Die Storie van Ellen Pakkies

Die Storie van Ellen Pakkies open Silwerskerm 2018. Wanneer jy ’n stormagtige ma-seun-verhouding, dwelms en moord saamgooi, kry jy ’n storie vol intrige, emosie en spanning, wat kykers nie net vasgenael sal hou nie, maar ook kritici sal beïndruk. Een van die mees opspraakwekkende moordsake in Suid-Afrika kry eersdaags lewe op die grootskerm en is iets wat geen fliekliefhebber moet misloop nie! Net soos die ...

Read More »
Scroll To Top