Home / Tag Archives: Die Rebellie van Lafras Verwey

Tag Archives: Die Rebellie van Lafras Verwey

Feed Subscription

Die Rebellie van Lafras Verwey

Die Rebellie van Lafras Verwey

Tobie Cronje oortref alle verwagtinge. Die bekende radiodrama en verhoogstuk, Die Rebellie van Lafras Verwey, uit die pen van bekroonde skrywer, Chris Barnard, wat op 7 April in fliekteaters landwyd begin draai, se amptelike lokprent is pas bekendgestel.  Die gesoute akteur, Tobie Cronjé, vertolk die hoofrol. Hierdie tragi-komedie is gebaseer op die 1971-drama wat deur die oorlede skrywer en sy seun, Simon Barnard, verwerk is in ...

Read More »
Scroll To Top