Home / Tag Archives: Burgerd Botha Mekaar Bedoel

Tag Archives: Burgerd Botha Mekaar Bedoel

Feed Subscription

Burgerd Botha en Hanna Boss: Mekaar Bedoel

Burgerd Botha en Hanna Boss: Mekaar Bedoel

Twee Stemme maak een Volkome Klank. Hanna Boss se splinternuwe debuutalbum, Verf Jouself, is pas uitgereik en menseverhoudings is die sentrale inspirasie agter die musiek. Sy beskryf dit as ’n moderne Afrikaanse Popalbum, waarvan die titelsnit presies verklap waar sy tans in haar lewe is en wat sy moes doen om hier te kom. Haar eerste enkelsnit, ook getiteld, Verf Jouself, vanaf die nuwe album is gedurende 2017 uitgereik ...

Read More »
Scroll To Top