Home / Tag Archives: Willem Botha

Tag Archives: Willem Botha

Feed Subscription

Loki Rothman Stel Debuut Afrikaanse Solo Album Vry

Loki Rothman Stel Debuut Afrikaanse Solo Album Vry

Met 'n string toekennings agter sy naam, is Loki Rothman geensins 'n nuweling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie. Op 20 Maart 2020 stel die sanger en kitaarvirtuoso sy debuut Afrikaanse solo album, Op My Pad, vry.

Read More »

Willem Botha: Een Shot

Willem Botha: Een Shot

‘Net Een Shot…’  Most Famous Last Words, nou Willem Botha Lirieke… Twee jaar sedert sy treffer, Soen & Vergeet ranglyste regoor die land aan die gons gehad het is Willem Botha terug met ‘n splinternuwe enkelsnit met hope skop! Een Shot is beslis dié partytjieliedjie van die jaar. Die treffer sal sonder twyfel elkeen wat jonk van gees is op die dansvloer kry en hou ...

Read More »

CO Productions en jouSTERRE Showcase

CO Productions en jouSTERRE Showcase

Wat kry jy as jy top-kunstenaars op een verhoog vir een aand sit? ‘n Showcase! Dít is presies wat jy kan verwag wanneer die gedugte sustersmaatskappye, CO Productions en jouSTERRE, hul Showcase op 12 Maart by Weiveld aanbied. Dié twee maatskappye, wat spesialiseer in kunstenaar- en geleentheidsbestuur en naam gemaak het as voorlopers in dié industrie, bied vanjaar vir die tweede keer ‘n konsert van dié ...

Read More »

Altyd in my Drome

Altyd in my Drome

Gewilde Musiekblyspel maak ‘n draai in Pretoria ’n Opwindende nuwe Afrikaanse musiekblyspel kom in 2017 na Brooklyn teater in Pretoria, gegrond op die 1952 film van Pierre de Wet Altyd in my Drome. Met Willem Botha, Neels Clasen, Grant Towers, Michelle Botha en Tessa Denton. Kosie Smit wat die trefferkomedies Vettie Vettie, Twee vir die Prys van Een, en Dop die lig laat sien het, ...

Read More »

Willem Botha: Soen en Vergeet

Willem Botha: Soen en Vergeet

“Met elke album, groei my musiek saam my” deur Louw Mulder As ek ooit wou weet hoe die trots van ‘n pa voel as sy seun goed presteer en naam vir homself maak, was daardie aand amper so. Ek het Willem Botha ontmoet op sy reis tot tweede plek in die Idols op Kyknet kompetisie in 2006, en hierdie week, het ek toegekyk hoe hy ...

Read More »

Naledi Theatre Awards 2017: The Nominees

Naledi Theatre Awards 2017:  The Nominees

Here they Are.  2016 Top Theatre Performers After much anticipation, the Naledi Theatre Awards is proud to announce the nominees for productions staged during 2016. The Nominations Reveal was hosted by the Market Theatre and took place on 27 March at the Mannie Manim Theatre amidst great excitement from the theatre industry’s key players. BEST THEATRE SET DESIGN Greg King – Suddenly the Storm Karabo ...

Read More »

Altyd in my Drome

Altyd in my Drome

’n Opwindende nuwe Afrikaanse musiekblyspel kom in 2016 na Pieter Toerien se Montecasino Studio Teater, gegrond op die 1952 film van Pierre de Wet Altyd in my Drome.  Met Willem Botha, Grant Towers, Michelle Botha, Tessa Denton, Sanli Jooste en Darius Engelbrecht. Die vervaardigers wat die trefferkomedies Vettie Vettie, Twee vir die Prys van Een en Marion Holm vir Beginners in 2014 en 2015 die ...

Read More »
Scroll To Top