Home / Tag Archives: Bok van Blerk

Tag Archives: Bok van Blerk

Feed Subscription

Robbie Wessels – Die Sluise van die Hemel

Robbie Wessels – Die Sluise van die Hemel

Robbie Wessels Bring Moed en Lag in hierdie Tyd. Met ’n splinternuwe album, Die Sluise van die Hemel, slaag Robbie Wessels weereens daarin om aanhangers te laat glimlag met sy humoristiese aanslag en voed hy ook die dieper denkers met liedjies wat elkeen ’n storie vertel. Dié album bevat 12 enkelsnitte, elkeen vanuit Robbie se eie pen, wat aanhangers oor en oor sal wil luister. ...

Read More »

Len Muller: Ons Is Een

Len Muller: Ons Is Een

Nuwe Enkelsnit vir Len Aanhangers van Len Muller het die afgelope week aangedui dat sy liedjie Ons Is Een, vanaf sy tweede studio-album, Oog van die Storm, hulle gunsteling is. Len het geluister en pas dié liedjie as volgende enkelsnit bekendgestel. Len het tien maande in Amerika spandeer en het gedurende daardie tyd baie na Suid-Afrika verlang. Daar het hy besef dat hy sy land ...

Read More »

Bok van Blerk: Van De La Rey tot Nou

Bok van Blerk: Van De La Rey tot Nou

Bok is terug met splinternuwe album.  Daar is beslis géén keer aan Bok van Blerk nie, want hy het GOUE STATUS met sy nuutste album bereik slegs binne een week ná die vrystelling!  Indien jy gedink het Bok kan nie op sy onlangse CD verbeter nie, verras hy met ‘n hele album vol nuwe materiaal. Boonop is daar ook ‘n lekker-kuier DVD met lewendige optredes oppad. ‘n ...

Read More »

Bok Van Blerk neem lewendige DVD op

Bok Van Blerk neem lewendige DVD op

Van De La Rey Tot Nou, LIVE DVD Opname   Kan jy onthou waar jy was toe jy die eerste keer Bok van Blerk se “De La Rey” gehoor het? Kan jy die hoendervleis-gevoel onthou? Dalk ‘n traan? Nou het jy die geleentheid om dit als te herleef en deel van geskiedenis te wees by twee eksklusiewe konserte waar Bok al sy grootse treffers vir ...

Read More »

Modder en Bloed

Modder en Bloed

Ontberings, uithouvermoë, Die Dapper Aanvaarding van ‘n Uitdaging – En die Trots van ‘n Nasie … Moed, dapperheid en kameraadskap vorm die kern van nuwe Afrikaanse film, Modder en Bloed In 1901, terwyl die Anglo-Boeroorlog in Suid-Afrika woed, word Boere-kryger Willem Morkel (Stian Bam) se vrou en engiste kind deur Britse soldate vermoor. Willem word gevange geneem en verban na die eiland van St. Helena ...

Read More »

The Louw Down: November 2014

The Louw Down: November 2014

The highlight of October, was surely War Horse. Our Editor, Louw Mulder, talks this month about the elements of this show that impressed him.

Read More »

Leading Lady

Leading Lady

Hollywood Actress, Katie McGrath join South African top class on the silver screen...

Read More »
Scroll To Top