We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Werner Beukes

Tag Archives: Werner Beukes

Feed Subscription

Ramey Short: Al wat ek kan Sê

Ramey Short: Al wat ek kan Sê

‘n Nuwe horison wink vir Ramey Short. Ramey Short, alombekend vir sy rol as Dr. Quinton Meyer in die daaglikse drama Binnelanders, se nuutste projek gaan aanhangers van die akteur se voete behoorlik laat jeuk van plesier – asook hul harte raak. Short stel eersdaags sy solo-album aan die wêreld bekend, maar intussen kan musiekliefhebbers hul ore spits vir die eerste enkelsnit Al wat ek kan sê wat ...

Read More »

Hugo Nieuwoudt en Lianie May: Ou Gevoelens

Hugo Nieuwoudt en Lianie May:  Ou Gevoelens

Afrikaanse Duet maak Nuwe Gevoelens vir Musiek. Die sanger Hugo Nieuwoudt, wat verlede jaar sy splinternuwe album, Net Soos Die Sneeu vrygestel het is terug met ’n nuwe enkelsnit wat beloof om Ou Gevoelens weer te laat opvlam. Ou Gevoelens, Hugo se duet met die pragtige Lianie May, is ’n kontemporêre-popliejie uit die pen van Werner Beukes, en vertel hoe al die ou gevoelens opnuut ...

Read More »

Hugo Nieuwoudt: Net soos die Sneeu

Hugo  Nieuwoudt: Net soos die Sneeu

Sneeu kom tog hierdie Lente Val. “Net soos die sneeu weer op die berge sal lê, is my verwagting dat jy my sal sê; sien ons weermôre, sien ons dan weer, en dit isal wat ek vandag in hierdie hart begeer…” weergalm die treffende lirieke van Hugo Nieuwoudt se nuwe enkelsnit, Net Soos Die Sneeu, wat pas vrygestel is. Net Soos Die Sneeu handel oor ...

Read More »

Xander Joubert: Aardbewing

Xander Joubert: Aardbewing

Xander Joubert veroorsaak ‘n opskudding met eerste pop-enkelsnit! Draai jou radio harder, want Xander Joubert se eerste enkelsnit, Aardbewing, is beslis nie iets wat jy wil mis nie. Die liedjie is pas vrygestel en reg om die radiogolwe oor te neem. Dit spog met ’n verfrissende nuwe popklank, waaroor luisteraars gaan mal wees en wat nog lank gaan koning kraai op die dansvloer. Dié splinternuwe sangsensasie se lekkerluister-popstem ...

Read More »
Scroll To Top