We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Uitvlucht

Tag Archives: Uitvlucht

Feed Subscription

kykNET sorg vir ‘n Wit Warm Winter

kykNET sorg vir ‘n Wit Warm Winter

Kyk Net!  Niks Koue met kykNET! Die winter is dalk behoorlik hier, maar kykNET se vermaak hierdie winter sal jou alles behalwe koud laat. kykNET, DStv-kanaal 144, spog met van Suid-Afrika se top akteurs in die nuwe regsdrama, Fynskrif, wat vanaf 10 Julie om 20:00 te sien is. Kykers kan uitsien na persoonlike en familiedramas tussendeur regsake. Nataniël en sy broer, Edik le Roux, is vanaf 4 ...

Read More »

Vaughan Gardiner sing Uitvlucht se Temalied

Vaughan Gardiner sing Uitvlucht se Temalied

Bou aan Liefde, die amptelike temalied van die nuwe Afrikaanse film Uitvlucht, was gedurende die week van 8 Februarie bekendgestel. Vaughan Gardiner, bekende sanger, liedjieskrywer en vervaardiger, het hierdie pragtige lied spesiaal vir Uitvlucht geskryf. “Dit is ‘n ongelooflike voorreg om hierdie liedjie in Uitvlucht te hê,” sê Vaughan. “Alishia van Deventer van Starburst Promosies het my gekontak en gevra of ek belang sal stel om die temalied te skryf ...

Read More »

Uitvlucht

Uitvlucht

Nuwe film van Regardt van den Bergh.      Hoogs suksesvolle skrywer, regisseur en vervaardiger Regardt van den Bergh se nuwe Suid-Afrikaanse film, Uitvlucht, word op 13 Mei 2016 landswyd uigereik en nou kan lesers na die eksklusiewe lokprent van hierdie opwindende rolprent loer! Uitvlucht vertel die verhaal van Anna (Clara Joubert van den Bergh), ’n konserwatiewe middelkasvrou wat met vuur speel en alles wat ...

Read More »
Scroll To Top