Home / Tag Archives: Toutjies & Ferreira

Tag Archives: Toutjies & Ferreira

Feed Subscription

Fiesta’s 2019 Wenners

Fiesta’s 2019 Wenners

Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners: Die 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste. Bennie Fourie het die program as seremoniemeester gelei en is deur Schalk Bezuidenhout, Gideon Lombard, Kay Karriem, Jarrid Geduld ...

Read More »
Scroll To Top