We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Stage and Screen Big Screen (page 5)

Tag Archives: Stage and Screen Big Screen

Feed Subscription

Kanarie

Kanarie

Christiaan Olwagen se Kanarie maak opspraak in VSA. Christiaan Olwagen se nuutste vollengte film, Kanarie, is met ‘n staande ovasie ontvang by die Outfest in Los Angeles, VSA, toe dit onlangs daar vertoon is. Die film, wat op 29 Mei sy wêreld-debuut in Toronto gehad het, is gebasseer op ware gebeure en speel af in 1985, Suid-Afrika. Die film het aandag getrek by verskeie merkwaardige ...

Read More »

Die Recce

Die Recce

Nuwe Oorlogfliek Belowe om ‘n Unieke Suid-Afrikaanse Rolprentervaring te Wees!  As ‘n land wat persoonlike films vervaardig wat nie net tot die kollektiewe bewustheid van sy mense spreek nie, het Suid-Afrika oor die laaste jaar of twee ‘n paar spronge vooruit geneem. Die volgende rolprent wat gaan bewys dat ons begin het om die rolprentkuns as ‘n artistieke medium te verken, en nie net as ...

Read More »

Stroomop

Stroomop

Ivan Botha in Stroomop in Debuutrol as Regissseur.  Die lang wag is verby! Ivan Botha en Donnalee Roberts stel met trots die lokprent van hulle nuutste projek, Stroomop, bekend. Hierdie opwindende avontuurverhaal gaan oor meer as net lewe en dood. Dit vertel die storie van vyf dames – Lana, Vivian, Adrie, Nixie en Diona – wat elkeen besig is om te ‘verdrink’ en in die rowwe waters ...

Read More »

Looking For Love

Looking For Love

New Romantic Comedy delves into the perils of Looking for Love. We’ve all had our fair share of bad dates. But when it comes to the worst of them, few can beat the experiences of poor Buyi Dube in the new film Looking for Love by Nigerian-born filmmaker Adze Ugah, which portrays some of the perils of the local dating scene for women who are ...

Read More »

Resensie: Stroomop

Resensie: Stroomop

Eerste Ivan Botha Film bring ‘n Aksie-Drama oor Innerlike Genesing. deur Louw Mulder Ons almal weet hoe krities ons Afrikaner mense kan wees, en as dit kom by hierdie spesifieke onderwerp, moet ek maar erken dat ek self skuldig was. Baie van ons het gedink dat die sukses van Pad na Jou Hart en Vir Altyd die norm gaan wees van ‘n Ivan Botha en Donnalee Roberts ...

Read More »

Broken Promises 4-Ever

Broken Promises 4-Ever

New SA Film Opens 27 July! Broken Promises 4-Ever’ the fourth instalment in the ‘Broken Promises’ franchise by well-known award-winning director, producer, and scriptwriter, Kumaran Naidu, opens in cinemas on 27 July 2018. The film follows the antics of the Padayachee family and all the favourite characters from the previous movies, Amsugi, Reuben, Saras, Bommi, and others are back. Amsugi’s (Kogie Naidoo) grandson, Mandoza (Theshen ...

Read More »

Nommer 37

Nommer 37

‘n Eg Kaapse Riller, en Niks Minder Nie! deur Louw Mulder In een van haar treffers in die 80’s, sing Carike Keuzenkamp die woorde: “Dis ‘n land van kleure en klank, dis ‘n land van oorvloed en dank, dis ‘n land waar almal na strewe… Hierdie land bied almal sy deel…” Dit is hierdie milieu van Trots Suid Afrikaans, die gevoel van patriotisme vir hierdie ...

Read More »

Nommer 37

Nommer 37

Plaaslike Misdaadriiller word by Internasionale Rolprentfees Bekendgestel! Nommer 37, ’n rolprent deur Gambit Films, word gedurende die week van 9 tot 16 Maart 2018 op die grootskerm bekendgestel by die SXSW-rolprentfees in Texas. Dit is een van slegs 44 films, deur debuutfilmmakers, wat hiervoor gekies is uit 8 160 inskrywings van regoor die wêreld. Die kortfilm is reeds in 2016 bekroon met ’n SAFTA-toekenning vir Beste Kortfilm en ...

Read More »

Thys & Trix

Thys & Trix

‘n Bietjie van ‘n Misverstand, Maatjies… Thys & Trix is ‘n skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle. Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel. Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van ‘n misdaad-sindikaat in ‘n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanweë hulle ‘vanilla-voorkoms‘ word Thys & ...

Read More »

Five Fingers for Marseilles

Five Fingers for Marseilles

South Africa’s First Western Film to Open in April 2018! 2018 is turning out to be an exciting year for South African film. Five Fingers for Marseilles, a western that tells the story of a group of young men, the Five Fingers, who stand up to brutal police oppression in Marseilles, a town in the rugged badlands of the Eastern Cape opens at cinemas nationwide ...

Read More »
Scroll To Top