We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Stage and Screen Afrikaans Music

Tag Archives: Stage and Screen Afrikaans Music

Feed Subscription

Marcato: Staan Net By My

Marcato: Staan Net By My

Marcato se liefde vir die natuur in lied vasgevang! Die groep Marcato, het pas hul nuwe enkelsnit, Staan Net By My, wat hul liefde vir die natuur en die stilte op die plaas vasvang, vrygestel. Staan Net By My is deur die hele groep self geskryf, tydens ’n skryfsessie in Parys langs die Vaalrivier. Volgens die groep, gaan die liedjie maar net oor die rustigheid ...

Read More »

Tussen Sterre: Agapé

Tussen Sterre: Agapé

As jy onvoorwaardelike liefde wil ervaar begin by jouself… Agapé, van griekse afkoms, beteken onvoorwaardelike liefde. “Ek sal jou trane afvee wanneer dit soos riviere stroom” sing Tussen Sterre. Hierdie trio is opgewonde om hule nuwe engkelsnit, Agapé bekend te stel. Soms loop ons almal maar met ons harte op ons mou, maar om onvoorwaardelik lief te hê is altyd mooi, altyd goed. Dit beteken ...

Read More »

Hugo Nieuwoudt: Toekomsbladsy

Hugo Nieuwoudt:  Toekomsbladsy

Hugo Nieuwoudt, het pas sy splinternuwe enkelsnit. Toekomsbladsy, vanaf sy nuwe album, Net Soos Die Sneeu, vrygestel. Dit beloof om ‘n nuwe bladsy vir sytoekoms ook te wees… Toekomsbladsy, ’n Afrikaanse popliedjie, is ’n tipiese liefdesliedjie wat die storie vertel van hoe die seer in enige verhouding uitgevee word, en ’n nuwe skoon bladsy wag om gevul te word. Dit gaan oor die hoop ná ...

Read More »

Heuning: Maatstaf vir my Hart

Heuning: Maatstaf vir my Hart

Heuning Het ‘n Nuwe Maatstaf vir hulle Sukses! Suid-Afrika se bekroonde country-duo is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Maatstaf vir my Hart, wat nie net gaan voortbou op die unieke moderne country-popstyl waarvoor hulle bekendheid verwerf het nie, maar ook die kieskeurigste musiek-oor tevrede sal stel. Heuning, wat bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt, se nuutste vrystelling kombineer ’n lekkerluisterwysie met hoendervleismooi lirieke, wat ...

Read More »

Wikus Botma: Afstand Tussen Jou en My

Wikus Botma: Afstand Tussen Jou en My

Afstand Tussen Jou en My gaan groot vir Wikus Botma.  Wikus Botma, ‘n nuweling op die Afrikaanse musiekfront, het onlangs sy nuutse enkelsnit, Afstand Tussen Jou en My, vrygestel.  Hierdie enkelsnit is geinspireer deur die rou emosies wat kunstenaars beleef wanneer hulle hul geliefdes moet agterlaat en die alleengevoel op die pad waarmee hul worstel wanneer hulle op toer gaan. Dit word treffend weerspieël in ...

Read More »

Burgerd Botha: Hartlagsiel

Burgerd Botha: Hartlagsiel

Langverwagte Solo-Album vir Romanz se Burgerd. Burgerd Botha het beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie talentvolle kunstenaar, met sy sielvolle stem, was nie net vir sewe jaar betrokke by die bekroonde groep Romanz nie, maar tree ook gereeld op by van die land se grootste feeste en konserte. Sy langverwagte debuut solo-album is pas vrygestel en beloof om aanhangers se asems weg te slaan. Hartlagsiel is ’n ...

Read More »

Bouwer Bosch: Skatkis

Bouwer Bosch: Skatkis

Diep in die Skatkis le die Nuwe Bosch Klank. Bouwer Bosch se klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ’n kunstenaar wat met niemand anders verwar kan word nie.  Hy is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Hy het van dag een af diep spore in die harte van sy aanhangers kom trap met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke ...

Read More »

Joe Foster: Look Away

Joe Foster: Look Away

Almal dra maskers… ‘n Geforseerde glimlag is seker een van die maklikstes. Ons steek graag weg wie ons werklik is en wat ons voel.  Glo dit of nie, selfs koffie drink, om weg te steek hoe moeg ons is, is ‘n masker! Niemand wil hê die wêreld moet hulle swakheid sien nie, so ons sit hierdie gesigsbedekkings op… Dit was juis oor hierdie, dat Joe ...

Read More »

Macato: Vrede vir Almal

Macato:  Vrede vir Almal

Nuwe Talent met ‘n Klem op Note! Marcato is ‘n nuwe vyfling van jong mans wat, volgens my smaak, ‘n egte Folk bydrae tot die groeiende Afrikaanse Musiek industrie gaan gooi.  Pieter Smit, sing en speel kitaar, met die veelsydige Ben van Zyl wat self saam sing, en ook sy talente met die kitaar, mondfluitjie en klavier bydra.  Euan Nel hou tyd agter die tromme, ...

Read More »

Chanell van den Berg: Twee Tree

Chanell van den Berg: Twee Tree

Twee Tree is Meer Treë in die Regte Rigting… Chanell van den Berg stel eersdaags haar enkelsnit, getiteld Twee Tree vry.  Dié snit, geskryf deur Chanell en Daniel Po, handel oor die tipiese Engelse gesegde, I’ve got your back, die gevoel in ‘n vriendskap of verhouding waar jy weet iemand sal altyd agter jou staan, ongeag wat… Chanell hoop fom met dié country/pop enkelsnit daarin ...

Read More »
Scroll To Top