We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Sink

Tag Archives: Sink

Feed Subscription

Fiela se Kind

Fiela se Kind

Niks Beter as ‘n herlewing van ‘n Suksesvolle Classic se kind nie! The Film Factory en Nostalgia Productions is trots om aan te kondig dat ‘n nuwe filmaanpassing van Fiela se Kind, die topverkoper-roman deur Dalene Matthee, rolprentteaters regoor Suid-Afrika op 13 September 2019 sal tref. Met regie deur Brett Michael Innes, skrywer/regisseur van die 2017 SAFTA-wenner vir die film, Sink, is die film vervaardig deur Danie Bester in samewerking met kykNET Films, Filmfinity (Pty) Ltd en die Departement ...

Read More »

FliekNet Hoogtepunte

FliekNet Hoogtepunte

Dis tyd vir FliekNET! fliekNET is vir ’n derde jaar terug! Nou is jou kans om ’n bietjie te “binge watch” aan al jou gunsteling Afrikaanse flieks – van toeka tot nou. Wat is nou lekkerder as om in die vakansietyd met ’n bak springmielies, op die bank, voor die kassie neer te plak en in van jou gunsteling flieks te ontsnap? Vanaf 16 Desember ...

Read More »

Ons Praat met Edwin van der Walt

Ons Praat met Edwin van der Walt

Edwin van der Walt speel die rol van Dap Smit in My Father’s War:  “Ek is Verlief op hierdie rol” Deur Louw Mulder, Geredigeer deur Hanri Wondergem Daar was oor die afgelope paar jaar ‘n oplewing in die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Dit het tot gevolg dat Suid-Afrikaanse akteurs se loopbane fyn dopgehou word. Een van die Suid-Afrikaanse akteurs wat sy staal deur veelsydigheid wys, is Edwin ...

Read More »

Review: Sink

Review: Sink

Deur Jaco Lotriet Somtyds is ons nie daartoe in staat om ons omstandighede te verander nie. Dit verander ons… Jeremia 31:15: “‘n Gekerm word op Rama gehoor, ‘n gehuil vol hartseer. Ragel treur oor haar kinders, sy wil haar nie laat troos nie want haar kinders is weg.” Hierdie Bybelse vers het Sink skrywer, vervaardiger en regisseur Brett Michael Innes genoop om pen op papier ...

Read More »

Sink

Sink

SINK releasing theatrically in 2016 ‘Sink’ tells the story of Rachel (Mokgapa), a Mozambican domestic worker living in Johannesburg, who is forced to make a life-changing decision after her daughter dies in a tragic accident while under the care of her employers (Alexander and Bessenger); return to poverty stricken Mozambique or continue working for the people responsible for the death of her child so that ...

Read More »
Scroll To Top