We are Proudly South African
Home / Tag Archives: Sandi Schultz

Tag Archives: Sandi Schultz

Feed Subscription

Blood & Water – Another Original African Production by Netflix

Blood & Water – Another Original African Production by Netflix

Another African Netflix and Chill Experience Coming Soon Netflix, World-Famous internet entertainment service, has started production on its second original African series, Blood & Water, a coming of age, mystery drama based in Cape Town Blood & Water will be directed by one of South Africa’s most recognisable black female directors, award winning Nosipho Dumisa and produced by Gambit Films led by Bradley Joshua and Benjamin Overmeyer ...

Read More »

Die Spreeus

Die Spreeus

Bonatuurlike riller-reeks maak buiging op KykNET in April. Daar is iets onheiligs aan die broei op die hange van die berg. Kinders verdwyn, gelok deur ‘n geheimsinnige roomyswaentjie en ‘n man, wat glo vroue klere dra… Die bonatuurlike kom kuier op kykNET, DStv-kanaal 144, met Die Spreeus, wat op Dinsdag 9 April 2019 om 20:00 sy verskyning maak. Die Spreeus, is ʼn bonatuurlike riller-reeks, waarin ...

Read More »

Nommer 37

Nommer 37

‘n Eg Kaapse Riller, en Niks Minder Nie! deur Louw Mulder In een van haar treffers in die 80’s, sing Carike Keuzenkamp die woorde: “Dis ‘n land van kleure en klank, dis ‘n land van oorvloed en dank, dis ‘n land waar almal na strewe… Hierdie land bied almal sy deel…” Dit is hierdie milieu van Trots Suid Afrikaans, die gevoel van patriotisme vir hierdie ...

Read More »

Nommer 37

Nommer 37

Plaaslike Misdaadriiller word by Internasionale Rolprentfees Bekendgestel! Nommer 37, ’n rolprent deur Gambit Films, word gedurende die week van 9 tot 16 Maart 2018 op die grootskerm bekendgestel by die SXSW-rolprentfees in Texas. Dit is een van slegs 44 films, deur debuutfilmmakers, wat hiervoor gekies is uit 8 160 inskrywings van regoor die wêreld. Die kortfilm is reeds in 2016 bekroon met ’n SAFTA-toekenning vir Beste Kortfilm en ...

Read More »

Knapsekêrels

Knapsekêrels

Nuwe Stêrbelaaide reeks op KykNet. In Episode 1 wil Naomi Fortuin by haar veiligheidswag-seun Skalkie weet: “Wat vir ‘n ding is ‘n knapsekêrel?” En hy antwoord: “Dis ’n guard wat aan sy mission klou soos mis aan ‘n wolkombers.” Bekroonde skrywer, Paul C. Venter en regisseur en vervaardiger, Human Stark, snoer weer kragte saam na die sukses van Vlug na Egipte en Terug na Egipte ...

Read More »

Noem my Skollie

Noem my Skollie

Die film wat afspeel op die Kaapse Vlakte en in Pollsmoor-gevangenis is gebaseer op die lewe van draaiboekskrywer John W. Fredericks.  Dis ‘n baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebaseer is op die ware verhaal van ’n jong man in die 1960’s wat ’n storieverteller in die tronk word. Noem My Skollie vertel die verhaal van vier tieners, AB (Austin Rose) en sy ...

Read More »

Noem My Skollie

Noem My Skollie

‘n Hartroerende verhaal van die mens se veggees. Deur Hanri Wondergem Van die eerste oomblik af vang dié rolprent jou aandag vas, dit skok jou en roer die hartsnare. Geskoei op die lewensverhaal van die skrywer, John W. Fredericks speel Noem My Skollie af op die Kaapse Vlakte in die 1960’s. Noem My Skollie neem jou van die Kaapse Vlakte, na Polsmoor-gevangenis en terug na ...

Read More »
Scroll To Top